Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trappieskop

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 167

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 70 resensies vir Trappieskop
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Foster L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Foster L

Karaktervol.

Karaktervol en waarde vir geld.

Madelein T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein T

Great. Heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly, plekkie skoon en cosy, gashere was baie vriendelik en behulpsaam.

Simon V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon V

Voldoende vir oorslaap.

Ou dorpshuis, wat 'n gesellige atmosfeer bied.

Cathrine W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine W

Awesome stay.

Andre was incredibly hospitable. He made sure we had everything we needed and had the heater turned on for our arrival.

Francois G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Perfekte pitstop.

Dis presies wat mens nodig het. Rustig, netjies en skoon. Plat op die aarde en gerieflik. Die houtvloere bring baie goeie herinneringe terug. Mense moet mooi dink voor hulle kla oor sommige goed wat buite mense se beheer is.

Sanja C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja C

Oulike 149jaar huisie! Baie lekker gebly.

Die oulike huisie is 149 jaar oud! Oulike ingerig. Ons het baie lekker gebly! Dankie vir die gasvryheid.

Wikus B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B

Verbaas om ou kennisse raak te loop en lekker gekuier. Jammer ons tyd was beperk.

Baie lekker dankie, lekker outydse plaashuis atmosfeer.

Trappieskop se terugvoer

Dankie Wikus, ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer hier te verwelkom.

Trappieskop
Martie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie P

Aangenaam en rustig.

Ons het baie lekker oorgebly. Dit is stil en rustig en presies wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad. Ek is mal oor die ou, emboya meubels. Die huis is ruim en dit was lekker om ook 'n eetkamertafel te hê.

George F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George F

Waarde vir geld vir oorslaap.

Baie ou huis, netjies en skoon met selfs 'n Air Frier. Vriendelik ontvang.

Antonie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W

Ons tweede keer wat ons hier bly. Ideaal gelee en perfek vir oornag.

Veilige, skoon en rustige verblyf. Gerieflik en baie spasie, en die gasheer het mooi na ons gekyk. Die toesluitmotorhuis is beslis 'n welkome bonus.

Antonie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W

Baie lekker uitgerus in hierdie stil oornag huisie.

Baie netjies en stil en perfek vir 'n oornag uitrus. Huisie is baie ruim en pragtig en die toesluit motorhuis is beslis 'n lekker bonus. Andre is 'n goeie gasheer.

Francois H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H

Verskriklike plekkie om oor te slaap en waarde vir geld.

Dit was ons 2de keer by Trappieskop en ons sal beslis weer teruggaan. Uitstekende diens en die gashere is awesomely vriendelik en hulpvaardig.

Ben B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Interessant.

Nostalgies. Goed toegerus. Netjies. Baie goeie WiFi. Oppervlaktes dalk te besig om gaste se besittings te sit.

Trevor K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor K

Good value for money, and a lovely bit of nostalgia to go with it.

It was like going back in time. Some absolute gems in furniture. I just love the old styles. The house must be nearing 150 years old. Loved it. Hanover itself was down to zero degrees outside. We slept warm as toast.

Louisa L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa L

Die verwarmer, elektriese kombers en goed toegeruste kombuis was 'n bonus.

Dit was 'n aangename verblyf.

James O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James O

Die verblyf was aangenaam en die fasiliteit voldoende.

Die huis was skoon en netjies met die gashere wat verseker het dat alles funksioneel was. Beslis 'n plek om te oornag, veral indien mens van ou-dae se sjarme hou.

Marina V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Ja, dankie

Goed toegeruste plek met alles wat ons nodig gehad het.

Johno D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johno D

A very pleasant surprise.

Considering the price point - one of the cheaper options on the site - Trappieskop was a wise decision on my part. The place is spacious, well appointed and, vital for Hanover, has a mosquito net over the bed. The caretaker right next door is there to help with any issues or enquiries.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mel M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mel M

Quaint beautiful 149 year old house.

The only fault was that there could have been a fan available. The 1 ceiling fan in the house was very high and didn't help at all.

Marthinus S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marthinus S

Moeilik na 'n dag lang reis vanaf Pretoria.

Ek wil net beswaar maak oor die feit dat weens load shedding daar geen water was om te bad of te was nie. Geen moeite is aangewend om die probleem te oorkom nie. Dit het 'n swak indruk geskep.

Stephanie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie M

Very nice.

The house was like going back in time. It was very charming. We enjoyed the recommendation for food.

Mari M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mari M

Teleurgesteld.

Nie eintlik nie, en ek weet mense kry nogals swaar ens. Die omstandighede binne was meer van 'n probleem. Waaier maak allerhande geluide. Vreemde koppeling en drade oral. Yskas / Vrieskas in 'n aaklige toestand. Lakens op beddens verslete en geskeur.

Brenda B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B

Interesant.

Vriendelike ontvangs. Lekker gerus. Eienaar moet net kyk na lekplek in die sitkamerdak.

Arina S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S

Waarde vir geld en ons waardeer dat julle ons twee honde kon akkommodeer.

Goeie oornag verblyf tussen Pretoria en Wes-Kaap.

Maureen C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen C

Rustig en stil wonderlik.

Heerlike rustige verblyf.

Conrad B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Dit was 'n heerlike, rustige kuier wat ek beslis weer sal doen en hoog aanbeveel.

Heerlik gebly en ontspan.

Naomi K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi K

Heerlike oornag ervaring.

Outydse sjarme en die belangrikste: 'n heerlike bed om op te slaap.

Siegfried A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegfried A

Ons sal weer daar tuis gaan.

Ons verblyf was baie aangenaam in hierdie ouwêreldse woonhuis. Die agtertuin is pragtig in stand gehou en die eienaar is vriendelik en hulpvaardig.

Lynn B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn B

Convenient overnight stop.

Convenient overnight stop and pet friendly.

Martie N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie N

Outydse herlewing wat mens tot innerlike stilte dwing.

Verskriklik lekker en pragtig.

Cecil K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil K

Super!

Great old house (1875), furnished accordingly. André is a great host and very informative.

De Wet D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet D

Outydse sjarme en gasvryheid.

Eduard was baie behulpsaam, want ons moes die swaar trailer wat ons saamgesleep by sy huis gaan los. Huis was pragtig en skoon.

Leoni S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S

Juweel op my pad.

Trappieskop is 'n juweel. Eduard het meer as die ekstra myl geloop. Dankie ook aan André wat ons ontvang het en dadelik laat tuis voel het. Ek sal beslis weer hier oorbly.

Dorea F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorea F

Pet friendly and awesome.

It's a lovely place, quite big with 2 lounges, separate dining room and separate kitchen is also quite big. There was cold water and ice in the fridge on arrival. There is a bath and shower, which is awesome as I hate showering and most places only have showers. This is really one of the few places we have ever stayed in that had everything. Seriously, they even put charcoal, firelighters and a lighter. There is a cool box. The garden at the back is quite big and secure for my two border collies. They had a fan - everything one could need was there.

Trappieskop se terugvoer

Thank you Dorea for your feedback, we are delighted that you enjoyed our historical little gem, where we too lived with our Jack Russel kiddies, before moving to Tuin Huis, our next gem. You are always welcome here. Best regards, Bruce and Eduard.

Trappieskop
Elzabe S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe S

Rustig en veilig. Sal weer daar stop.

Gasheer baie behulpsaam en gasvry. Huis goed toegerus. Ook hondevriendelik - groot plus.

Guillaume C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume C

Comfortable.

Very comfortable stay and the rooms are decorated with very pretty vintage furniture.

Elizabeth I - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth I

Ons het gehad wat benodig was.

Daar kan een of 2 goedjies verbeter, maar ons het baie lekker gebly! Dit was net 'n vinnige oorslaap tussen Gauteng en Kaapstad.

Roelien R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien R

Oorslaap perfek.

Vir 'n oornagplekkie is dit perfek. Mens het nie veel nodig nie. Die plekkie is baie oud wat dit uniek maak. Ons moes soek vir borde, want lyk my mense gaan eet maar gewoonlik uit as hulle oorslaap. Kon dit darem opspoor so ons kon kos maak. Die vloer kraak baie en herstelwerk is hier en daar nodig. Ons kon nie die warm water in die kombuis reg kry nie so moes maar die ketel kook vir skottelgoed water. Al probleem wat ons gehad het was met die toilet. Dit was baie vuil en dit spoel nie reg nie. Andrè wat langsaan bly is verskriklik vriendelik en gaaf. My man sê dis die gemaklikste bed wat hy nog ooit in 'n oorslaap plek gehad het. Ons sal weer daar oorbly oppad Kaap toe/PTA toe.

Trappieskop se terugvoer

Dankie Roelien. Ons waardeer julle terugvoer en doen die verbeteringe om Trappieskop nog beter te maak.
Groete, André, Bruce en Eduard

Trappieskop
Gay T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gay T

Trappieskop is an old Hanover house with everything you could need in it - except easy access to opening the windows!

My impression was that Trappieskop was a family home for many years. Now it has been converted into an overnight accommodation and has everything you might need; particularly hot water, a heater, electric blanket, and cooking on gas so necessary in winter in Hanover. But it also has a lot of extra ornaments and bric-a-brac and lace curtains and shutters so that it was slightly dark within and hard to see out because, curtains and shutters and lace curtains aside, every window sill and bureau surface was used for ornaments and decorative bottles. Our host was very kind and obliging.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Michiel Andries O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michiel Andries O

Was heerlik, bestuurder moet net seker maak dat alles in plek is voor mens opdaag.

Die watertenk was leeg toe ek die aand wou stort. Bestuurder het vinnig gereageer en boorgatpomp aangeskakel, en ek kon binne 15 minute stort.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Adele H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H

Gerieflik.

Alles wat nodig is is voorsien. Selfs 'n skottelgoedwasser.

Trappieskop se terugvoer

Dankie Adele, ons waardeer julle terugvoer. Groete Eduard

Trappieskop
Louis C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Heerlik stil en rustig.

Ek was by Trappieskop in Julie bespreek en het met 'n bakkie en sleepwaentjie gereis. Toe Bruce egter verneem dat ek 'n sleepwaentjie ook het, het hy dadelik aangebied dat ek eerder by Tuinhuis oorbly omdat ek daar met bakkie én sleepwaentjie agter 'n toesluithek reg by die toegangsdeur kon parkeer sonder om enige opbetaling te doen! Dit was baie gaaf en ek het dit natuurlik hoog op prys gestel. Tuinhuis het alles wat nodig is, volledig gemeubileer en gerieflik in alle opsigte en kan beslis vir gesinne aanbeveel word wat 'n veilige en rustige oornagplek soek.

Trappieskop se terugvoer

Dankie Louis, ons is baie bly julle het dit geniet. Karoo groete, Bruce en Eduard.

Trappieskop
Anette F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette F

Absoluut wonderlik.

As jy in oudhede belangstel, is hierdie die plek vir jou. Knus plekkie in die Noord-Kaap, met regte klein dorpie gevoel! Was rustigge plek om by oor te slaap, gashere het reeds verwamers en warmkomberse aangehad toe ons arriveer. Sal beslis weer van Trappieskop gebruik maak!

Trappieskop se terugvoer

Dankie Anette, ons is altyd so bly wanneer gaste ons huis geniet en waardeer.

Trappieskop
Amelda V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda V

Baie aangenaam verras.

'n Aangename stap terug in die verlede. Die "Vintage" meubels is in uitstekende kondisie. Alles was baie netjies en skoon, alles wat jy benodig. Gasheer was baie behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar oornag.

Trappieskop se terugvoer

Dankie Amelda, vir die terugvoer. Dit is vir ons 'n voorreg om ons historiese nagmaal huisie, en inhoud te deel met almal wat belangstel. So bly julle het dit geniet. Groete, Bruce en Eduard.

Trappieskop
Ian Clegg C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian Clegg C

Wonderlike nostalgies, baie dankie.

Baie dankie vir 'n heerlike oornaggeleentheid, dit is besonderse goeie waarde vir geld.

Trappieskop se terugvoer

So bly julle het Trappieskop geniet. Babylon's is uit die boonste rakke. Groete, Bruce, Eduard en Andre.

Trappieskop
Melody F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody F

Heerlike, ou, huisie, pas in met die dorpie.

Andre baie aangenaam en vriendelik. Huisie en inhoud outyds, maar baie netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld. Groot plus is die toesluitgarage.

Trappieskop se terugvoer

Dankie Melody, so bly julle het ons ou huisie geniet.
Warm Hanover groete

Trappieskop
Andries S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Baie rustig gewees.

In een woord Bravo. Sal altyd daar slaap.

Trappieskop se terugvoer

Dankie Andries, julle is altyd welkom hier in Hanover.

Trappieskop
Deon V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Na 'n lang dag op pad kon ons heerlik afskakel en uitrus, vars vir die pad môre.

Outydse meubels met die charm wat dit verdien.

Trappieskop se terugvoer

Dankie Deon,
Ons is bly julle het lekker gerus by ons ou nagmaal huisie.

Trappieskop
Johanna K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna K

'n Gerieflike oornagplek en ek sou selfs 'n week daar geniet het.

Die goed omheinde tuin is ideaal vir mense wat met hul honde reis. Dit is ook 'n lekker tuin om braaivleis buite te hou in die rustigheid van die klein Karoo-dorpie.

Trappieskop se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het dit so geniet. Bruce & Eduard

Trappieskop
John B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Absolute stunning verblyf vir deurreis-gaste. Vir die prys gaan jy nêrens beter kry nie.

Die gasheer Andre was absoluut die verpersoonliking van persoonlike diens en aandag. Hy woon langsaan. Jy het selfs 'n toesluitmotorhuis vir jou motor. Baie interessante dorpie.

Liena V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liena V

Andre ia baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike stil omgewing en huisie is te pragtig!

Geen probleme gehad nie, kan miskien net meer aandag gee om af te stof, selfs by die glase / bekers was baie stof al twee kere wat ons oorgeslaap het.

Trappieskop se terugvoer

Dankie Liena. Ons maak planne met die stof. Dit is nogal 'n probleem met die stofstrate.
Groete, Eduard

Trappieskop
Jennifer N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer N

Cute little Karoo cottage in Hanover.

Perfectly halfway between Jhb and the Cape, small but comfy, with lots of personality and a bit of a garden in the back where we could let our dogs loose after a day's drive.

Trappieskop se terugvoer

Thank you Jennifer, so glad you enjoyed our little gem. Being pet friendly we do not only meet lovely people, we meet the furry friends too.
Regards Bruce and Eduard

Trappieskop
Fanie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Aangename oornagplek in die Karoo.

Vriendelike eienaars het uit hul pad gegaan om verskuiwing van ons besprekingsdatum moontlik te maak. Veilige toesluit parkering. Ou huis met mooi outydse meubels. Ons kon rustig daar oornag.

Trappieskop se terugvoer

Dankie Fanie. Ons is bly julle het lekker gerus by Trappieskop.

Trappieskop
Rudi V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

As jy 'n ou siel is, is hierdie 'n dadelike tuiskoms omring met oudhede en 'n nostalgiese ervaring. Dit is werklik 'n eer om in hierdie huisie te oornag wat dateer uit 1875. Baie gemaklik vir twee of drie mense wat nie dieselfde kamer deel nie.

Ons het tuis gevoel.

Trappieskop se terugvoer

Dankie Rudi, dit is 'n voorreg om ons Karroo juweeltjie met julle deel.

Trappieskop
Lene N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene N

Lovely antique place, friendly people and good security measures in place.

Fully equipped antique house. Lovely people to meet and welcome you to Hanover. Plus point was the garage where we could store and lock our bike in.

Trappieskop se terugvoer

Thank you Lene, it is our privilege and pleasure to share this unique house with lovely people like you.

Trappieskop
Danielia O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danielia O

Heerlike outydse atmosfeer.

Vriendelik ontvang, baie gasvry.

Trappieskop se terugvoer

Dankie Danielia. Bly julle het Trappieskop geniet. Eduard

Trappieskop
Eugene G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene G

Lekker oornagplek en baie ruim.

Ons kon lekker gesels aangesien TV nie wafferse kanale gehad het nie en loadshedding gebeur het. Was toegelaat om in die sitkamer te rook wat nie by ander plekke toegelaat word nie.

Trappieskop se terugvoer

Dankie Eugene. So bly julle het Trappieskop geniet.
Groete André, Bruce en Eduard

Trappieskop
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Mariska B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Bekostigbare oornagslaapplek met vriendelike diens.

Sien sterre.

Trappieskop se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het ons huis en dorpie geniet.

Trappieskop
Marthie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Lekker gerus.

Baie ou huis maar alles was mooi skoon.

Trappieskop se terugvoer

Baie dankie Marthie vir die terugvoer. Groete, Bruce en Eduard.

Trappieskop
Retha N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha N

Rustige nag met motor veilig in motorhuis.

Aanvanklik met aankoms in die reën, kon ek geen antwoord by enige van die agente se nommers kry nie en moes maar uit motor klim en gaan aanklop, maar vriendelik ontvang en res soos bo genoem.

Trappieskop se terugvoer

Dankie Retha vir die terugvoer. Verskoning vir die ongerief, ons sorg nou dat niemand in die reen moet aanklop nie. Beste groete, Bruce, Eduard en Andre.

Trappieskop
William M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
William M

Good value for your money.

Initially, the strong smell of pets/smoking is a little off-putting.

Trappieskop se terugvoer

Thank you William, we have taken your review to heart and are pleased to report that all odours have been eliminated. Best regards, Bruce & Eduard

Trappieskop
Chris S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris S

Blyplek was okay. Beddegoed vuil en geen koffie, tee, suiker en melk vir oggend beskikbaar.

Sal voorstel dat daar gekyk word na netheid van beddegoed. En ook drinkgoed beskikbaar wees.

Trappieskop se terugvoer

Coffee, tea and creamer were in labelled containers in the kitchen. Bedding is 100% cotton and is not ironed in line with our low carbon footprint goals. The linen is washed after every guest departs.

Trappieskop
Stephanus D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Stephanus D

Teleurstellend. Die gasheer was onbewus van ons bespreking.

Die huis was baie stowwerig en vuil. Die badkamer en kombuis was besonder grillerig. Daar was vuil ringe en hare in die bad en wasbak. Daar was blare en papiere op die stoep. Die Weber-braaiertjie was nie skoon nie. Die ketel het nie reg gewerk nie. Die plek het baie potensiaal indien dit deeglik skoongemaak word.

Trappieskop se terugvoer

Hi Fanie, so jammer alles was nie reg nie, ek het nagelaat om André te laat weet van julle bespreking. Ons vra om verskoning, dit blyk dat daar 'n misverstand was met die skoonmaker ook. Die ketel getoets, dit werk elke keer. Ons wil julle uitnooi om weer te kom met 50% korting op die tarief. Dankie vir die terugvoer, dit help ons om die verblyf by ons beter te maak. Karoo groete, Eduard

Trappieskop
Johan L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan L

Lekker dorpie, maar redelik vervalle.

Die huis was nie skoon of netjies nie. Vorige mense se rommel nog in asblik, stort werk nie, beddegoed se leeftyd verby. Plek het ook bedompige reuk gehad. Geen waaier om hitte effens te verlig nie.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anna-louise O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anna-louise O

Wanvoorstelling van huisvesting.

Die diens vriendelik, huisie en antieke meubels skep mooi herinnering van verlede, maar infrastruktuur kort aandag, plafonne nie instandgehou, 3 tipe geel skakerings teen hoofslaapkamermuur, koperbed wat met cable-ties vasgemaak word, vuil vensters en vuil koppies, pan, vadoeke en lepels was 'n riller-ervaring.

Trappieskop se terugvoer

Die restorasie van die Nagmaal huisie gaan voort. Die vensters was reggemaak en kon nie skoongemaak word voor julle besoek nie. Ons is jammer jy was nie tevrede nie. Kom weer en sien hoe ons dit verbeter het sonder om die tariewe op te stoot. Groete, Eduard.

Trappieskop
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawstorne-straat 6, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2a7ff10f1ad7cbf5fe40b66b9f8d0e78ce2b493c11d6d42e4fc8a1da9d025261563b303447af426c34166d62aa08160f2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 6 Rawstorne Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -31.069456 24.439761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang