Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trappieskop

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gerhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Veilig en gerieflik. Gerieflik, pet friendly, ander honde op erf. Veilige parkering in garage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Puik diens en vriendelikheid. Derde keer wat ons Trappieskop gebruik. Beslis die geld werd en sal weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal beslis weer hier oornag. Nie geskik vir lang oorbly nie. Dit is alreeds die 4de keer wat ons by Trappieskop oornag het. Die huis is baie ruim en gerieflik, en ideaal vir moeg reisigers wat net wil uitrus en goed slaap. Meubels is gerieflik en die huis is baie stil. Die toesluitmotorhuis is 'n groot pluspunt. Andre sal seker maak dat alles voorsien word by aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie J V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Verrassend aangenaam. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Baie goeie ervaring en ons sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Foster L
1 nag
5.0
Aug 2024

Karaktervol. Karaktervol en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great. Heerlik gebly. Ons het heerlik gebly, plekkie skoon en cosy, gashere was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Voldoende vir oorslaap. Ou dorpshuis, wat 'n gesellige atmosfeer bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrine W
1 nag
5.0
Jul 2024

Awesome stay. Andre was incredibly hospitable. He made sure we had everything we needed and had the heater turned on for our arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfekte pitstop. Dis presies wat mens nodig het. Rustig, netjies en skoon. Plat op die aarde en gerieflik. Die houtvloere bring baie goeie herinneringe terug. Mense moet mooi dink voor hulle kla oor sommige goed wat buite mense se beheer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Oulike 149jaar huisie! Baie lekker gebly. Die oulike huisie is 149 jaar oud! Oulike ingerig. Ons het baie lekker gebly! Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 196

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawstorne-straat 6, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2a7ff10f1ad7cbf5fe40b66b9f8d0e78ce2b493c11d6d42e4fc8a1da9d025261563b303447af426c34166d62aa08160f2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 6 Rawstorne Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -31.069456 24.439761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang