Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trapsuutjies

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Hendrik J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

'n Heerlike week se verblyf om vriende, familie en toerisme-aantreklikhede te besoek. Trapsuutjies is baie gerieflik in Somerset-Wes geleë in 'n stil en veilige buurt. Die woonstelletjie is ruim, netjies, skoon en goed toegerus met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf. Gaste het toegang tot 'n eie klein tuintjie. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik, bedagsaam en tegemoetkomend. Vir TV-ontvangs moet gaste hulle eie Netflix, ShowMax en/of DStv-besonderhede gebruik om in te teken, maar die koordlose internet-toegang is ingesluit vir beide die TV en ander gebruik. Die woonstel word nie daagliks gediens nie, maar dit is teen 'n ekstra fooi beskikbaar. In slotsom is dit 'n ideale opsie vir oornag of langer verblyf teen 'n goeie prys en baie gerieflik geleë om Valsbaai en die groter Kaapse besienswaardighede te besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Adri
Trapsuutjies
Baie dankie vir die mooi resensie! Groete Carel en Adri

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dramastraat 56, Roundhay, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA917edceba86fd3c1a58fa9ed8c9eb53c3165adce0060226a5adbf49f8d1f7679e49f457689c9ae8bbd8f23ae4e25455cfa73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 56 Drama Street Roundhay 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079449800271 18.858267092254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang