Trapsuutjies
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dramastraat 56, Roundhay, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Trapsuutjies bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinwoonstel in Roundhay, Somerset-Wes.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n wasmasjien.
Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek. Daar is ook 'n TV met Netflix, Showmax en DStv.
Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe en sitplek. Daar is ook 'n veilige parkeerplek op die perseel.
Trapsuutjies is 30 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 15 minute vanaf die strand en 5 minute vanaf Helderberg Natuurreservaat, Lourensford plaas, Vergelegen plaas, winkelsentrums en restaurante, en stapafstand vanaf Radloff Park. Die verblyf is naby aan Vergelegen Mediclinic.
Trapsuutjies maak ook gebruik van sonkrag en word nie geaffekteer deur beurtkrag.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Dramastraat 56, Roundhay, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Gaste dink Trapsuutjies het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dramastraat 56, Roundhay, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang