Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trapsuutjies

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dramastraat 56, Roundhay, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Trapsuutjies bied gerieflike selfsorg-oornagverblyf in 'n tuinwoonstel in Roundhay, Somerset-Wes.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer, badkamer, sitkamer en kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en baie kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met verhit-en-eetgeriewe soos 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien.

Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike sitplek. Ander geriewe sluit 'n TV met toegang tot Netflix, Showmax en DStv in.

Buite het gaste 'n patio met braaigeriewe en buitesitplek. Gaste het ook hul eie veilige parkeerplek op die perseel.

Trapsuutjies is 30 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 15 minute vanaf die strand en 5 minute vanaf Helderberg Natuurreservaat, Plaas Lourensford en Plaas Vergelegen, winkelsentrums en restaurante, en stapafstand vanaf Radloff Park geleë. Die verblyf is naby Vergelegen Mediclinic.

Trapsuutjies gebruik ook sonkrag en dit word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Dramastraat 56, Roundhay, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Trapsuutjies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dramastraat 56, Roundhay, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA917edceba86fd3c1a58fa9ed8c9eb53c3165adce0060226a5adbf49f8d1f7679e49f457689c9ae8bbd8f23ae4e25455cfa73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 56 Drama Street Roundhay 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079449800271 18.858267092254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang