Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Travalia Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1003 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Margo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Mostly pleasant. We were very comfortable and we enjoyed our meal. Our room was spacious and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ongelooflik lekker gewees. 'n Ongelooflike plek om te bly as om net te oornag. Die rustigheid is goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable. Recommended to us by friends as a stopover on return to Cape Town. Met by friendly staff, space to park our caravan and source power overnight, dinner served in the room, DStv, good shower. Bed was a bit hard. Very nice, neat, tidy layout of gardens etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

‘N oase na 'n uitputtende dag op die woedende N1. Soos altyd in die verlede was ons verblyf by Travalia baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristell H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great place to stay to break a long trip. Excellent break in our road trip. The Bravo pack and dessert were top notch. Karoo lamb chops were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Good day We are glad to hear you had a good experience with us and we hope to welcome you again.

Martie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Travalia is die beste plek om te oornag na 'n lang pad. Ons het heerlik geslaap by Travalia. Etes is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly om te hoor u het 'n goeie ervaring by ons gehad en ons hoop om u weer te verwelkom.

Jimmy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik rustig en koel op 'n baie warm dag op pad. Ons was nie honger genoeg om die smaaklike spyskaart te probeer nie. Die inklok was soepel en vriendelik, en die verblyf is topgehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Ons is baie bly u het u ervaring by ons geniet. Ons hoop om u weer te verwelkom.

Isabel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

'n Oase. 'n Lafenis-plek vir 'n moeë lyf. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Goeie dag. Ons is baie bly om te hoor u het dit geniet by ons, en ons hoop om u gou weer te verwelkom.

Peter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Convenient stop on our way to and from Kruger. Very pleasant with super nice staff. Very nice service, quiet and relaxing. Took the braai pack for one which was enough for two light eaters. Very good lamb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Thank you for your review, we are glad to hear you enjoyed your stay and the food. We hope to welcome you again.

Elmarie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Aangename oornag akkommodasie. Uitstekende oornag plekkie. Opsie om te braai. Braaivleisvuur is vir ons aangesteek en heerlike bykosse by die eenheid afgelewer. Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Ons waardeer die positiewe terugvoer en ons is bly u het dit geniet. Ons hoop ons sien u gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1003

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 93 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Drie Susters, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1003 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang