Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Travalia Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1070 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Danelene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies, veilig en rustig! Die kamer was pragtig skoon en die stortgeriewe is groot! Lieflik en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, oase in die middel van Karoo. Vriendelike, behulpsame personeel. Heerlike, rustige oase, na 'n lang dag se reis. Personeel is vriendelik, kos is heerlik, kamers is netjies en skoon, lekker matrasse, skoon linne en die lugversorging is 'n absolute redding. Ons het ons ete buite geniet met die pragtige tuin voor ons. Travalia is ons eerste keuse vir oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Well worth it. Had a nice braai in the evening and the air conditioning helped for a hot evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Ideale verblyf tussen Pretoria en Kaapstad. Fantastiese verblyf, gerieflike kamers met lugversorging en lekker vleis wat gekoop kan word by die lodge en padstal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Vriendelike diens, lekker kos en skoon, dankie Travalia. Vriendelike professionele diens, smaaklike kos, flinke korrespondensie, skoon netjiese kamers en 'n pragtige veilige terrein, dankie Travalia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beste oornag vir 'n reis tussen Wes-Kaap en Mpumalanga, nou ons nr 1 keuse. Was aangenaam verras oor die kwaliteit van verblyf wat ons aangebied is. Die diens was uit die boonste rakke. Vlak van kommunikasie en reëlings voor ons aankoms was bo verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Oornag verblyf, saam student seuns. Soos altyd. Top! Ontspannend en huislik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-maria F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Puik. Rustig. Die beste! Absoluut puik! Alles was netjies en ons verblyf fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helda F
1 nag
5.0
Jan 2025

Fantasties. Voel soos huis. Lekker rus en baie lekker etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die hele opset is awesome. Dis 'n ongelooflike lekker plek om oor te bly, diens is puik en die fasiliteit is awesome. Die braaipakkie is heerlik met die braaibroodjie. Als is net eenvoudig perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1070

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 98 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Drie Susters, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1070 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang