+129
Gastehuis in Drie Susters

Travalia Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1296 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker, het dit geniet. Het baie lekker gebly. Skoon, netjies en heerlike kos. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Waarde vir geld. Soos altyd stel julle nooit teleur nie. Skoon en netjiese verblyf. Pragtige tuin en bome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker rustig met heerlike ete. Bly altyd oor by Travalia vir baie jare.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ontspannend. Baie rustig. Ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly en die diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorina B
1 nag
5.0
Feb 2026

Heerlik. Altyd 'n wonderlike oorslaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

My veilige hawe, weg van die gewoel. ‘n Oase tussen Bloemfontein en Kaapstad. As jy veilig en rustig wil slaap, bespreek by Travalia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joelene M
1 nag
5.0
Feb 2026

Absoluut uitstekend! Die beste oornagverblyf, vriendelike personeel, heerlike kos, netjiese kamers/badkamers en die omgewing is heerlik stil! Iets wat ek beslis nie in Gauteng ken nie! Ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit is die moeite werd om daar te oornag. Baie lekker kamer, alles aanwesig, insluitend braai (alhoewel daar nie borde ens. is nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Gerieflik, rustig, vars lug. Baie lekker rustig, skoon geriewe. Geen harde lawaai. Voëltjies maak jou wakker in die oggend. Karoo-atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1296

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Three Sisters, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 98 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1296 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang