Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Travalia Guest Farm

  • Kapasiteit: 93 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Drie Susters, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Travalia Guest Farm bied oornagverblyf teen die N1 in Drie Susters naby Beaufort-Wes, Victoria-Wes, Murraysburg en Richmond.

Daar is 26 ruim kamers en elke kamer het lugversorging, 'n privaat badkamer en braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad en speelpark. Die plaas het skape en beeste, asook wild soos koedoes, springbokke, blesbokke en ander kleiner bokke. Al die kamers is rolstoelvriendelik.

Travalia Guest Farm bied braaipakke met Karoo-lamstjops en wors, of tradisionele lamsvleis en hoenderpastei. Braaibroodjies is ook beskikbaar en hout word voorsien. Maaltye kan teen 'n ekstra koste gereël word. Travalia Guest Farm het 'n dranklisensie en koeldrank, bier en wyn is by die hoofontvangsarea beskikbaar. Ontbyt en ander plaasprodukte is by die plaaswinkel te koop.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1028 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Conrad C
5.0
An outstanding experience. An absolute gem in the Karoo. Was made to feel welcome from the minute we arrived. Pre-ordered the lamb shan...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Rene L
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik om te ontspan terwyl vuurtjie brand na 'n lang dag van reis. Het heerlik gebly. Lugversorging was 'n bonus in die kamer. Alles baie netjie...
Sien meer
Des 2024
Susan J
5.0
Great stay. Everything ran smoothly. I had a comfortable night and slept well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Eben R
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel ten sterkste aan. Baie aangenaam en rustig.
Nov 2024
Petro L
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer daar oor bly, baie lekker. Ons het baie, baie lekker gebly. Dit was mooi skoon en baie vriendelike mense, en hulle kos was baie lek...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1028

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • N1, Drie Susters, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Travalia Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drie Susters Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 93 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Drie Susters, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1028 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang