Travel Lodge Sabie
- Kapasiteit: 99 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van 6de Straat en Hoofstraat, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Travel Lodge is in die middel van die pragtige dorp Sabie op die Panorama-roete in Mpumalanga geleë.
Dié lodge bied standaard en suite-kamers, elk met 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wonderskone uitsig oor die klein dog diverse dorp. Daar is ook selfsorg-houthuisies wat ongekunstelde en snoesige akkommodasie bied. Elke hut het sy eie privaat dek met braaigeriewe.
Die lodge word omring deur doendinge en besienswaardighede, soos watervalle, forelvisvang, perdry, staproetes, bergfietsroetes en die omliggende Krugerwildtuin wat alles binne 'n 50 km-radius van Travel Lodge af is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 129
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Hoek van 6de Straat en Hoofstraat, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Travel Lodge Sabie het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 99 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van 6de Straat en Hoofstraat, Sabie, 1260, Mpumalanga