Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Travelers Nest

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Antoinette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Skoon, netjies, veilig, tuis en vriendelik. Ons het vir seker lekker gebly, Maureen het ons vriendelik verwelkom en deurgaans kontak behou om seker te maak ons is gemaklik en het alles wat ons benodig, dit is vir seker ook waarde vir geld. Travelers Nest is in 'n stil en rustige omgewing geleë. Ons viervoet kinders kon ook lekker speel op die ruim grasperk terwyl ons swem en braai. Sal beslis Travelers Nest aanbeveel, as ons 'n 6 uit 5 kon gee sou ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Great stay and a very friendly and helpful host. Beautiful unit close to beaches and restaurants if you have a car. The beach is an easy walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Value for money without sacrificing comfort. We were pleasantly surprised with the private, well-stocked, comfortable hide-away. Our gracious hosts, Maureen and her husband, went out of their way to make us feel welcome and comfortable. It was what we needed to refresh, rest and recoup after a busy year. Please don't lose the personal touch, it's what sets you apart from other lodges. .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Lekker. Baie aangename lekker plekkie. Netjies, skoon en gerieflik. Sentraal geleë. Goed toegerus, mooi badkamer. Kombuis goed toegerus. Sal gordyn voor die deur aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Maureen
Travelers Nest
Dear Etienne. It was lovely to host you and your family. Thank you for your feedback; we appreciate it as this only helps us to improve. We look forward to hosting you again at Travelers Nest. Warm regards, Maureen

Sanet V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mei 2024

Not good. Not good, smell of paint and wet cement was terrible. No ventilation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garrick-laan 76, Eenheid 6, St. Lucia-riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA964e2d92906de8d11061c8ed47e34893e17e397686ea152d38805452ad14cbfea55453a288ce61b270a6c34543c44e9f2970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 76 Garrick Avenue Unit 6 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.374228675112 32.417770519641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang