Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Travellers Joy

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 136 resensies vir Travellers Joy
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Libby D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Libby D

A very convenient, clean, friendly place to stay.

Marie was very welcoming on our arrival. The rooms were spotless, and best of all, the beds even had electric blankets. Die Plattelander restaurant she recommended was wonderful.

Travellers Joy se terugvoer

Thank you so much. Glad you enjoyed your stay.

Travellers Joy
Rika B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B

Perfekte oornag.

Perfekte oornagplek tussen Johannesburg en Kaapstad. Ruim, gemaklik en veilige parkering. Kommunikasie met Marie via WhatsApp was puik en het ons ingewag met aankoms.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie Rika, dit was lekker om jul te ontmoet. Kom kuier gerus weer.

Travellers Joy
Stan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan D

Absoluut fantastiese diens.

Ek sal by geen ander plek bly behalwe Travellers Joy nie. Professioneel, gasvry en uitmuntende diens.

Travellers Joy se terugvoer

Dankie Stan, jul is altyd welkom

Travellers Joy
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anthony B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony B

Netjies, modern en vriendelike ontvangs.

Baie skoon en netjies, baie modern.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie

Travellers Joy
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Stephen R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen R

Marie was baie hulpvaardig, als het presies gebeur soos vooruit bespreek is.

Bykomend stel ek voor om iets met die stortdeur te doen, dit stamp teen die toilet en kan breek.

Neels K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K

Plattelandse gasvryheid.

Marie het ons vriendelik ontvang. Gerieflike reël en aflewering van aandete deur die restaurant by Travellers Joy. Baie dankie, Marie en Johan. Sal beslis weer kom kuier as ek ooit weer in die rigting reis.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie Neels, ons sien uit na jul volgende kuiertjie.

Travellers Joy
Natasha S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Oornag in Colesberg.

Ons het by Travellers Joy oornag op pad Kaap toe. Laat inboek was glad nie 'n probleem nie en ons is vriendelik by die hek ontvang en na ons kamer vergesel. Die gesinseenheid is ruim met 'n klein yskassie, mikrogolf, eetgerei en koffie/tee, asook vars melk en 'n beker water. Heerlike warm beddegoed en elektriese komberse vir die koue! Veilige parkering agter 'n motorhek. Ons het baie lekker en warm gestort en geslaap, reg om die lang pad verder aan te pak. Ons sal graag weer by Travellers Joy tuisgaan. Baie dankie!

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie Natasha, jul is so welkom!

Travellers Joy
Anna S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Baie gerieflik en rustig.

Vriendelike ontvans en baie gasvry.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer

Travellers Joy
Ria J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J

Alles wat nodig is.

Ons het net as oornagblyplek gebruik. Alles was perfek. Elektriese komberse vir winter is baie gerieflik.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, mooi dag.

Travellers Joy
Maria A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria A

In stormweer aangekom, vriendelike ontvangs.

Donderweer baie swaar tydens aankoms. Was baie dankbaar vir veilige, warm slaapplek. Ete by deur deur restaurant afgelewer - baie gerieflik.

Travellers Joy se terugvoer

Kom kuier gerus weer.

Travellers Joy
Ilone H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilone H

Waarde vir geld.

Skoon, netjies en heerlik geslaap.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, kom kuier weer.

Travellers Joy
Elainie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elainie C

Friendly reception. Comfortable room.

Information provided regarding loadshedding schedules.

Travellers Joy se terugvoer

Thank you Elainie, please come visit again.

Travellers Joy
Stan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan D

Fantastiese diens.

Selfs tydens kragonderbreking was ek vriendelik gegroet en begelei na my kamer laataand. Wel gedaan. Baie ruim kamers.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie Stan. Jy is enige tyd baie welkom.

Travellers Joy
Willie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Uitstekend.

Ons gaan definitief weer daar oorslaap. Uitstekende diens en geriewe baie gerieflik.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie Willie, ons wag vir julle.

Travellers Joy
Sanet S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Skoon en netjies - voldoen aan al ons behoeftes.

Marie was altyd beskikbaar en behulpsaam. Ons kamer was 10/10.

Travellers Joy se terugvoer

Dankie Sanet, kom kuier gerus weer.

Travellers Joy
Simone B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Vriendelik en skoon.

Die kamers was pragtig skoon, daar was aandag aan detail gegee en ons het baie lekker gebly. Baie dankie Marie!

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie Simone. Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien.

Travellers Joy
Karien B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B

Verfrissend!

Whatsapp-kommunikasie vooraf en op die dag van aankoms. Gasvrou was baie goed voorberei. Baie vriendelik ontvang. Kamer was soos 'n oase!

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie Karien, kom kuier gerus weer.

Travellers Joy
Erica D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D

Gerieflik, stylvol en veilig.

Aangename ervaring. Goeie ligging. Rustige atmosfeer.

Travellers Joy se terugvoer

Dankie Erica, hoop om jul weer te sien.

Travellers Joy
Ray H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ray H

Overnight stay en route to the Cape.

Lovely character house with original 200yr old floors. Modern amenities, very comfy. Even has a small wind-pump filled reservoir for a cool down dip. Within walking distance of a great restaurant. We had a Collie with us that was welcomed and could run around freely. Great place!

Travellers Joy se terugvoer

Thanks Rainer, it was lovely meeting you and hosting you. Hope to see you again.

Travellers Joy
Suretha G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suretha G

Marie is gasvry, vriendelik en gaan uit haar pad om gaste welkom te laat voel!

Marie het vroegoggend inligting verskaf oor beurtkrag skedules wat baie gehelp het met ons beplanning. Sy gaan ook uit haar pad om dit so gerieflik moontlik te maak in ons (geen krag en water) bestaan. Die kamers met hul ouwêreldse oorspronklike houtvloere is baie mooier en groter as in die foto's!

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, was net 'n plesier om jul te ontvang. Geseënde Feestyd

Travellers Joy
Juliet D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juliet D

Clean and comfortable. Host Marie was really friendly.

When I first arrived Marie was waiting for me outside to great me. Electricity was off due to fault in Colesberg but she kept me updated. It was cold and rainy and one of the services they offer is you can order food for delivery to your room which was great. Steeped in history these rooms are actually a national monument, so quite the experience.

Travellers Joy se terugvoer

Thank you Juliet. Hope to see you again.

Travellers Joy
Melt E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melt E

Baie netjies, gerieflik en al die fasiliteite is beskikbaar en in 'n goeie werkende toestand.

Om te verseker gaste kry 'n goeie nagrus sal daar beslis gekyk moet word na die buurman se hond wat aanhoudend geblaf het. Dit is nie Travellers Joy se skuld nie, maar as jy moeg is en wil slaap en 'n hond hou jou wakker is dit moeilik. . As gevolg van die hond se geblaf sal ek beslis nie weer van die uitstaande fasiliteit gebruikmaak nie.

Travellers Joy se terugvoer

Goeiedag Melt
Ek is jammer oor die steurende geblaf van die hond. Dis al verskeie kere met die eienaar van die hond opgeneem, ongelukkig buite my beheer.
Vriendelike groete
Marie

Travellers Joy
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Monique R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R

Die kamer was skoon, en baie netjies.

Ons het hier oorgebly op pad na ons bestemming. Dit was skoon, netjies, en veilig. Sal definitief weer daar oorbly.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie Monique, julle is baie welkom.

Travellers Joy
Christo I - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo I

Lekker 1 aand verblyf.

Ons het oorgeslaap op pad Kaapstad toe. Dit was baie netjies en skoon en ons is met ope arms ontvang. Dit was 'n baie lekker oorslaap en ons kan dit aanbeveel.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie Christo, kom kuier gerus weer.

Travellers Joy
Sanet B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Fabulous!

The room was very clean, neat and beautifully decorated. The bed was super comfortable. Marie the hostess was amazing. I would highly recommend this as a stay-over or even a longer vacation destination. My large dog travelled with me, and the facility was able to accommodate him as well. Will definitely make this my go-to place to stay in Colesberg in future.

Travellers Joy se terugvoer

Hi Sanet, thank you so much. We hope to see soon.

Travellers Joy
Anni S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anni S

Baie vriendelik en gerieflik.

Marie het ons, en ons honde, baie vriendelik verwelkom. Die kamer was keurig versorg en baie gerieflik. Ons sal definitief weer daar oornag.

Travellers Joy se terugvoer

Dankie Anni, ons wag vir julle volgende kuiertjie.

Travellers Joy
Mauritz S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz S

Dit was heerlik.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies, veilige oornag-halfwegstop vir reisigers. Baie dankie. Waardeer julle.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie Mauritz, kom kuier gerus weer.

Travellers Joy
Marinda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Perfekte oornagplekkie in Colesberg.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies. Binne stapafstand van restaurante.

Travellers Joy se terugvoer

Dankie Marinda, hoop om julle weer te sien.

Travellers Joy
Annemarie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Lekker rustig en stil.

Baie netjies en skoon.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle weer te sien.

Travellers Joy
Riana H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana H

Skoon, netjies, vriendelik. Sal weer daar aandoen.

Sal weer daar oornag.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie Riana, jul is meer as welkom.

Travellers Joy
Michael V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Lovely accomoodation.

Stopped here for an overnight driving down from Pretoria to Cape Town, was a lovely room with clean and spacious shower.

Christa B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Flinke en vriendelike diens.

Baie netjiese gastehuis met vriendelike personeel.

Marike N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marike N

Heerlik.

Oulike plek. Goed toegerus, persoonlike aandag en hulp.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer.

Travellers Joy
Hannes A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes A

Uitstekende akkomodasie met vriendelike mense.

Marie is 'n wonderlike gasheer.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie Hannes, hoop om jul weer te sien

Travellers Joy
Melanie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie B

Plekkie is pragtig en baie netjies.

Veilige parkering, bar yskas om goedjies in te sit en mens kon lekker afkoel in die plaasdamswembad.

Travellers Joy se terugvoer

Ek is bly jul het lekker gebly by ons, hoop jul kom kuier gou weer.

Travellers Joy
Gerda L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L

Aangenaam.

Baie ruim en netjiese kamers, privaat en goed geleë. Vriendelike diens. Baie dankie.

Willie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Gasvry ontvang, baie sentraal geleë.

Die stokou windpomp aan die agterkant van die perseel is 'n ware juweel. Die vars water gepomp in die somer, moet die dam 'n heerlike poel maak.

Jomar En Adela V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jomar En Adela V

Goeie plek vir 'n oornag.

Die kamer is groot en mooi met alles wat jy nodig het. Die probleem was egter dat daar geen WiFi beskikbaar was nie en ons moes dus na 'n restaurant toe gaan met al ons laptops en toestelle.

Annetjie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annetjie M

Netjies en rustige atmosfeer - kon goed slaap na ’n lang reis!

Netjies en skoon omgewing.

Danie G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Danie G

It was ok.

In terms of preparedness with regards to the power outage, there is room for improvement.

Henna N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna N

Baie lekker.

Skoon. Groot vetrek. Naby hoofstraat en vriendelike staff.

Heinrich V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Mooi skoon en lekker aand se slaap

Die kamer was baie skoon en het als wat jy nodig het en die bed was heerlik om op te slaap.

Alouise D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alouise D

Baie netjies en vriendelike diens!

Ons was baie vriendelik ontvang deur Marie. Die kamer was skoon en netjies en warm genoeg vir die koue! Baie dankie!

Mike H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H

A very comfortable, clean and warm place to stay with parking on the premises.

Great hospitality. Friendly staff. All-round value for money and a memorable experience. Will definitely book again. Thanks!

Kewpie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kewpie S

Baie netjiese, skoon akkommodasie. Ons is baie gasvry ontvang.

Baie veilige, netjiese akkommodasie en perfek geleë om te kon rus op pad vanaf George na Pretoria. Baie dankie!

Margaret V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V

Baie aangename en vriendelike ervaring.

Ons tweede besoek. Baie aangename, vriendelike en gerieflike oorslaap vir ons reis huistoe. Geen probleem toe ons ons bespreking moes uitstel vir een week agv my man se val en beserings nie.

Andre J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Stil, veilig en gemaklik.

Baie gemaklike plek om die nag te spandeer.

Ursula H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula H

Uitstekend.

Dit was waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Braai-area was beskikbaar om te braai en dit was lekker. Klein verbeterings kan gedoen word soos om 'n handdoekreling in die badkamer te installeer en om 'n inligtingsbriefie in die kamer te sit waar mense kan sien watter DStv-kanale wel beskikbaar is.

Rian P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rian P

Netjies, skoon and vriendelik.

Die plek is baie netjies en skoon. Goed ingerig.

Carol P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol P

Lekker geslaap, warm gestort.

Dit was 'n aangename verrassing toe dit wat ons kry presies is soos op foto's. Veilig en skoon. En my woewe was baie welkom. Selfs hulle het heerlik oornag.

Anjoem I - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anjoem I

Always a great place to stay.

Clean, safe parking and great hospitality.

Marcile D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcile D

Aanvaarbaar.

Ons het geboek vir 'n spesifieke kamer wat geadverteer was as 'n koninggrootte bed, en was toe as gevolg van ander besprekings in 'n ander kamer ingesit wat 'n baie klein bed gehad het. Dit was vir ons nie heeltemal aanvaarbaar nie, want ek het 'n baie lang man wat nie op 'n gewone bed pas nie. Verder was die besoek aanvaarbaar.

Marian M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marian M

Netjies en gerieflik vir oornag.

Stil gebied alhoewel die 'n hoofpad aan die voorkant verbyloop met vragmotors wat deur die nag ry. TV-kanale maar bitter min.

Cornus S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Cornus S

Was ongelukkig sleg, want die krag was af in hele Colesberg.

Geen WiFi. Ek het verwag hulle sal hê. Baie netjies en was aanvaarbaar vir een nag se verblyf. Het nie geweet ek het al volle bedrag betaal nie. So dit was ongemaklik.

Dr Flip S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Flip S

Netjies-gemeubileerde en baie skoon kamers. Vriendelike gasvrou.

Stil en rustige omgewing.

Fanie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D

Verblyf was lafenis na warm dag. Baie netjies en gerieflik.

Die verblyf was baie welkom na 'n lang ry en die lugreeling in die kamer het dit aangenaam gemaak. Marie se ontvangs en vriendelikheid was baie welkom en ons sal verblyf aanbeveel aan enige moeë reisiger.

Talitha J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha J

Excellent.

Wonderful host! Amazing value for money.

Eileen L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen L

Spacious and comfortable with everything that is required for an overnight stop.

The separate veranda was great and provided privacy.

Sonja S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S

Baie lekker.

Mense baie behulpsaam.

Naomi G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi G

Lekker geslaap.

Skoon en netjies - lekker buite sitplek.

Leane S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leane S

Dit was aangenaam, behalwe vir die ontvangs.

Die persoon wat ons ontvang het, het geweier om 'n masker te dra, agv die hitte. Ons het wel ons maskers opgehad, ten spyte van die hitte. Haar gedrag was totaal onprofessioneel en onverskoonbaar.

Danie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Was 'n baie rustige oornag instansie wat meer geriewe het as wat oornag plekke verkies.

Baie vriendelike oornagplek met meer as wat benodig was vir oornag.

Leanne V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne V

Baie mooi kamers en lekker kuierarea buite. Sal weer daar gaan oorslaap.

Baie vriendelike personeel.

Estie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie B

Ideale stop op pad Kaap toe.

Baie lekker oornag. Rustig, skoon, netjies en gasvryheid uit boonste rakke.

Carl G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl G

Gerieflik.

Gerieflik en skoon en vriendelike diens.

Stan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan D

Puik diens en fantastiese geriewe vir moë reisigers.

Aanbeveel vir enige persoon.

Leorina S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leorina S

Baie aangename verblyf.

Die eenheid was mooi netjies en skoon. Die gasvrou vriendelik en behulpsaam. Sy het ook alle orde reëlings mooi weergegee.

Pearl W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl W

Gevoel of ons tuis was.

Dame het ons tuis laat voel. Kamer was ruim en verkoeling was aan, lekker rustig. Sal enige tyd weer daar bly. Hul etes was heerlik.

Stefani P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefani P

Uitstekend. Plaas asb. ketel op 'n hoër tafel, verder goed!

Uitstekend vir oornag- en troeteldier-bestemming!

Hennie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Rustig.

Die ontvangs was aangenaam en ons blyplek skoon en gerieflik.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie Hennie, sien jul binnekort weer.

Travellers Joy
Stephen P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

Ons kon nie vir beter oornag verblyf gevra het nie.

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamers was skoon, warm en baie gemaklik so in die laaste stuiptrekkings van winter. Ons sal ongetwyfeld weer hier oornag om die lang pad kus toe te halveer. Ook heerlik gaan eet by die "Horse and Mill" restaurant.

Winnie-isabel L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie-isabel L

Rustige en salige oornagverblyf.

Ek en my ma (en haar skoothondjie) het hierdie verblyf terdeë geniet. Ons is vriendelik verwelkom en het baie veilig gevoel. Dankie vir skoon, netjiese and sentraal geleë akkommodasie! Ons sal definitief weer van Travellers Joy gebruik maak.

Marie H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H

Baie netjies en gerieflik.

Ons het 'n pragtige groot kamer gehad, skoon en gerieflik. Dit was baie koud, dus het ons die lekker warm bed waardeer. Ons kan die gastehuis aanbeveel.

Patricia H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia H

Very neat, comfortable and warm.

Lovely place to stay, had everything you could need to be comfortable and warm.

Travellers Joy se terugvoer

Thank you, hope to see you in the future again.

Travellers Joy
Amanda S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Alles goed, netjies en vriendelike diens.

Skoon, netjies, aangenaam, gemaklik en vriendelike diens. In die besonder dankie aan Marie.

Travellers Joy se terugvoer

Groot plesier, hoop om jul gou weer te sien!

Travellers Joy
Hannes D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Gerieflik.

Vriendelike ontvangs en netjiese en skoon kamers. Goed geleë naby verskeie restaurante.

Aretha S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aretha S

'n Baie skoon, gerieflike en ruim verblyf.

Ons het die verblyf in Travellers Joy lekker stil en rustig ervaar. Dit was binne loopafstand vanaf eetplekke wat ons goed gepas het. Die kamer was ruim, gerieflik en skoon, die oornag was soos 'n oase!

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet en te ontvang. Hoop om julle weer te sien.

Travellers Joy
Margaret V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V

Uitstekende diens en verblyf.

Wat 'n aangename oorslaap. Heerlike, koel kamer met lugreëling wat die warm Colesberg sommer in 'n oase verander het. Kamer uiters skoon en gerieflik. Sal beslis weer daar probeer oornag met ons rit na Stilbaai. Selfs ons ou Golden Retriever was sommer gou tuis. Baie dankie.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie

Travellers Joy
Stephanie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D

Gemaklik en vriendelik.

Ek, my man en twee klein hondjies het 1 aand oorgeslaap op pad terug Johannesburg toe. Die diens was goed en gashere vriendelik. Die kamer was ruim en gemaklik. Parkering was goed. 'n Goeie keuse.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie,

Ons sien uit na u volgende kuier.

Travellers Joy
Cas B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cas B

Gemak en vriendelikheid.

Goed geleë en toegeruste eenheid. Vriendelike diens. Die eenheid was goed toegerus en skoon met veilige parkering.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, hoop om jul weer te sien.

Travellers Joy
Hugo C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo C

Baie lekker gebly en sal beslis weer daar boek.

Plek is netjies en baie goed geleë.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na jul volgende kuiertjie.

Travellers Joy
Esme L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme L

Netjies, ruim en waarde vir geld.

Ons was goed ontvang. Die plekkies is ruim en goed toegerus. Lekker oornagplek. Sal dit beslis aanbeveel.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien.

Travellers Joy
Wanda R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda R

Baie netjies en skoon met alles wat jy benodig.

Die stort se deur het nie behoorlik toegemaak nie, maar andersins was alles perfek.

Travellers Joy se terugvoer

Ons sal kyk daarna dankie. Ons hoop om jul gou weer te sien

Travellers Joy
Annette C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette C

Gerieflik, skoon en baie vriendelike diens.

Baie dankie dat julle ons laat in die aand vriendelik ontvang het.

Abrie M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie M

Vriendelike diens, netjiese, skoon en gemaklike verblyf.

Ons is vriendelik ontvang, die eenheid was netjies, skoon en gemaklik. Ons sal definitief weer daar oorslaap en kan dit aanbeveel.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, sien uit om jul weer te ontvang.

Travellers Joy
Gerrie D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie D

Baie mooi, netjies en skoon.

Baie lekker gebly. Kamers skoon en netjies. Orgenoeg beddegoed en het lekker warm geslaap. Sal dit enige tyd aanbeveel.

John E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John E

Heel gerieflik.

Lekker ruim. Stil omgewing.

Johan W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Gemaklike oornag.

Goeie plek as jy net 1 nag wil oorslaap. Kamer is skoon en fasiliteite is voldoende.

Lindy E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy E

Excellent halfway stop between Cape Town and Johannesburg. Will definitely consider staying there again.

Excellent halfway stop between Cape Town and Johannesburg, and I was warmly welcomed and shown around by Marie. Had dinner at De Plattelander, which is within walking distance of the guest house and enjoyed excellent lamb shanks. An early night in a comfortable bed set me up for another long day of travelling. Will definitely recommend this for anyone looking for a one night sleepover.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende halfpadstop tussen Kaapstad en Johannesburg. Sal beslis oorweeg om weer daar te bly.

Uitstekende halfpadstop tussen Kaapstad en Johannesburg, en ek is hartlik verwelkom en rondgewys deur Marie. Het aandete by De Plattelander, wat loopafstand van die gastehuis is, geniet en uitstekende lamskenkels geniet. 'n Vroeë nag in 'n gemaklike bed het my voorberei op nog 'n lang reisdag. Sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n oornagslaapplek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Travellers Joy se terugvoer

Thank you, Lindy, looking forward to your next visit.

Travellers Joy
Jaco B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B

Was baie gerieflik.

Dit was aangenaam dan daar lugversorging in die kamer was.

Lb C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lb C

Dit was awesome en die mense was so vriendelik.

Baie dankie vir die vriendelikheid waarmee ons ontvang is en dat alles so goed gereël was. Ons het regtig een heerlike aand daar deurgebring.

Schalk F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk F

Fasiliteit was funksioneel.

Baie goed ingerigte fasiliteit. Koffie en tee met addisionele breekware. Dubbelbed en enkelbed. Matrasse gemaklik. Lugversorging wat baie help om gemak te verseker op warm dae.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, was lekker om jul te ontvang. Hoop om gou weer te sien.

Travellers Joy
Careen K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Careen K

Baie netjies en skoon.

Ons het laat die aand in Colesberg aangekom. Die bestuurderes het gereël dat ons iets te ete kry in die dorp. Ons was baie beïndruk met die goeie diens en behulpsaamheid.

Henning H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning H

Value for money, good location for overnight stop on the way to Cape Town. Beautiful old historic building.

See stars.

Travellers Joy se terugvoer

Thank you, it was a pleasure hosting you

Travellers Joy
Lenice C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenice C

Baie rustig en alles wat mens nodig het vir oornagverblyf.

Baie vriendlike mense en rustige verblyf. Het alles wat mens nodig het, skoon en netjies.

Tineke P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke P

Excellent overnight accommodation and good value for money.

We stayed overnight on our way to Cape Town and the accommodation is very comfortable, clean and everything you need. The hostess is very friendly. Overall very good value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Uitstekende plek om te oornag en goeie waarde vir geld.

Ons het hier gebly op pad na Kaapstad en die verblyf is baie gemaklik, skoon en daar is alles wat jy nodig het. Die gasvrou is baie vriendelik. Baie goeie waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Travellers Joy se terugvoer

Thank you Tineke, was a pleasure hosting you. Hope to see you in future again.

Travellers Joy
Karin B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Lekker rustig en ontspannend na n lang pad.

Vriendelike ontvangs na n lang pad is altyd lekker. Baie dankie.

Lu-ann H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu-ann H

We had a fantastic stay!

Thank you Marie for being so kind and friendly, waiting for us in the door! We had a lovely stay and we'll certainly be back!

Albert V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Goeie diens en moderne kamers.

Marie was uiters behulpsaam en die kamer was skoon en stofvry, nieteenstaande die feit dat hulle besig was met opknapping. Gemaklike bed het gesorg vir goeie rus. Veilige parkering 'n groot plus. Gaan eet gerus ook by die Horse en Mill, lekker kos en atmosfeer.

Travellers Joy se terugvoer

Dankie Albert,

Was so lekker om jou te ontmoet. Hoop met jou volgende besoek is alles perfek.
Sien uit om jou weer te sien

Travellers Joy Groete

Travellers Joy
Charmaine M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Rustig, skoon en gerieflik.

Ons het heerlik gebly. Alles was skoon en netjies. Die beddens was baie gemaklik. Dit is baie veilig.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer

Travellers Joy
Anneri L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneri L

Heerlik.

Skoon en netjies, goeie geriewe (yskas en vrieskas). Vriendelike personeel wat selfs na 24:00 mense ontvang. Hoogs aan te beveel.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien jul gou weer.

Travellers Joy
Bronwyn M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M

Lovely place.

Lovely place which was easy to find. They had everything that we needed and there was ample space for our vehicle and trailer behind locked gates. Perfect for an overnight stop between home and your final destination. Thank you for a lovely stay.

Travellers Joy se terugvoer

Thank you Bronwyn, was nice having you as guests. We are looking forward to your next stay.

Travellers Joy
Jossie N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jossie N

Aangename verblyf, vriendelike diens, netjiese kamer.

Ek kan verblyf by Travellers Joy aanbeveel. Die kamers is netjies en diens baie vriendelik. Dis in 'n rustige omgewing.

Travellers Joy se terugvoer

Goeie dag Jossie,

Dankie vir jou positiewe terugvoer,was lekker om jul as gaste te ontvang.
Kom kuier gerus weer by ons

Vriendelike Travellers
Joy groete

Travellers Joy
Ettiene N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene N

Aangename ontvangs en kamer met badkamer heel goed.

Baie goeie diens en vriendelike ontvangs en behulpsaam.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om u weer te sien.

Travellers Joy
Johan C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Rustig, skoon en naby restaurante.

Traveller's Joy is baie naby aan die in- en uitgange na die snelweg. Dit is skoon en gerieflik om te oornag net veilige parkering. Die ontvangs was baie vriendelik en en ons het dadelik geweet waar alles is.

Renette V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renette V

Dit was ouwêrelds aangenaam.

Die verblyf was baie netjies, gerieflik en skoon. Ons het 'n goeie nagrus geniet. Die ontvangs was vriendelik en ons het baie tuis gevoel.

Richard B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard B

Lekker oornagplek.

Lekker oornagplek met alles wat nodig is.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie Richard, hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete,
Marie

Travellers Joy
Hans-peter V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans-peter V

Kort maar aangenaam.

Sien sterre.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, hoop om u weer te sien.

Travellers Joy
Frikkie K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie K

Baie vriendelik, skoon en netjies.

Dit was aangenaam, lekker plattelandse vriendelikheid en skoon en ruim kamer.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer.

Travellers Joy
Ursula L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ursula L

Vriendelik en veilig.

Dankie Marie vir jou flink en vriendelike diens, ons het lekker gebly.

Jeanette D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jeanette D

Gerieflike oorslaapverblyf.

Dit blyk asof die eienaars besig is om die kamers op te gradeer. Tans is die eerste indrukke nie baie goed nie.

Andre D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D

Geraas van vragmotors die hele nag en geriewe nie op standaard.

Die yskas het ook elke keer as dit aanskakel 'n harde fluitgeluid gemaak wat ons ook wakker gemaak het. Geen geriewe vir skottelgoed was beskikbaar nie.

Annemie F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Annemie F

Die beddegoed was nie op standaard, die kussings op bed het 'n gat in, vuilgoeddrom stukkend, kraan by my seun hul se kamer was stukkend asook ons kamer se stortkop.

Vir die geld wat ons betaal het is die kamer glad nie op standaard. As Travellers Joy verder gaste wil ontvang sal hulle die kamer en beddegoed moet opknap.

Travellers Joy se terugvoer

Goeie dag

Jammer vir die ongerief ervaar. gaste kan ons gerus kontak om hulle versoeke te lig en hul klagtes in te dien.
Die kussing is intussen verwyder, het slegs as versiering op die bed gedien. Die vullisdrom is 'n rottang vullisdrom wat losgetrek het, dus vervang met 'n nuwe ene. Die stortkop was nie stukkend nie, ons het dit getoets en gevind dat dit slegs los gedraai was, dit is intussen reggestel.

Ons wil graag die beste diens aan ons gaste verskaf, dit sal nie weer gebeur nie.

Vriendelike groete
Marie

Travellers Joy
Heleen P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen P

Heerlik! Net wat ons gesoek het na 'n lang dag op pad met baie teëspoed.

Ons gasvrou het vroegoggend geskakel om ons bespreking te bevestig. Agv teëspoed op pad het sy uit haar pad gegaan om seker te maak dat een van die plaaslike restaurante se kombuise oop gebly het, sodat ons nog aandete kon gaan eet. Heerlike skoon akkommodasie met persoonlike diens. Self koue water en melk in die yskas. Ons kom weer, maar sal die keer vroegtydig bespreek.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie. Sien uit na jul volgende kuiertjie
Groete,
Marie

Travellers Joy
Lealize V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lealize V

Groot kamers, rustige atmosfeer.

Vriendelike mense. Doen ekstra moeite om gaste tuis te laat voel. Baie dankie Marie! Dit was 'n wonderlike ervaring.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, was lekker om jul te ontvang. Hoop ons sien gou weer.
Geseende Kersfees en mag die nuwe jaar alles wat mooi is inhou.
Groete,
Marie

Travellers Joy
Lise W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise W

Vriendelik, veilig en hondevriendelik.

Netjiese kamers, veilig, naby hoofroete en kan kos vanaf jou kamer bestel! Veral geskik vir mense met hondekinders.

Travellers Joy se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na jul volgende besoek.

Travellers Joy
Christa E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E

Fantastic.

Just loved the place, wonderful service and friendly people.

Adele N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele N

Lekker ontspanne verblyf.

Dit was 'n lekker atmosfeer en goeie verblyf met heerlike ontbyt. Ek sal definitief weer daar oornag. Welgedaan!

Susan S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Baie netjies en goed toegerus. Dit is ook geskik vir troeteldiere.

Ek was baie beïndruk met die verblyf. Die badkamer was skoon en kamer netjies. Die ontvangs was ook baie vriendelik.

Ingrid V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid V

Skoon en gerieflik geleë.

Die verblyf was skoon en die linne ook. Die matras het net nie baie lekker geslaap nie.

Johan V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie netjies en gerieflik.

Dis baie goed geleë en ek het wonderlik oornag. Sal definitief weer daar aandoen.

Liezl B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Baie skoon en netjiese verblyf. Verseker waarde vir geld.

Welkome ontvangs. Baie skoon en netjiese verblyf. Goeie ligging, maklik om te vind vir iemand wat die area nie ken nie. Goeie waarde vir geld en veilige parkering vir jou motor.

Penny D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Penny D

Gerieflik, vriendelik, veilig en skoon.

Miskien moet daar nie aangeneem word dat as daar 2 volwassenes saam reis hulle nie noodwendig een bed wil deel nie.

Travellers Joy se terugvoer

Jammer vir die ongerief. Julle was welkom om die versoek vir 'n alternatiewe opsie deur te gee.

Travellers Joy
Adel G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adel G

Gemaklik en goeie waarde vir geld.

Ons het 'n baie gemaklik en goed toegeruste eenheid gehad. Daar is egter verf wat afdop in die badkamer en teen een muur. So 'n bietjie onderhoud nodig, maar andersins baie netjies. Goeie waarde vir geld vir oornag. Die eenheid is egter goed toegerus vir 'n langer verblyf ook.

Michael S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S

Short stay.

Returning from CPT we arrived later than planned. Our host was very accommodating and friendly. The room was very neat and clean. Loved the shower and pool after a long days travel. Would highly recommend the establishment!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kort verblyf.

Ons het teruggery van Kaapstad af en later aangekom as wat ons beplan het. Ons gasheer was baie akkommoderend en vriendelik. Die kamer was netjies en skoon. Was mal oor die stort en swembad na 'n lang dag se reis. Sal dié plek hoogs aanbeveel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johann S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johann S

Teleurstellend.

Ek't die blou kamer bespreek volgens die foto en nie die kamer gekry nie. Daar is ook nie 'n swembad nie soos wat daar gese was nie.

Mariëtte H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariëtte H

Voldoende vir oornag-akkommodasiebehoefte.

Onderhoud word benodig (barste in mure en verf wat afdop, onnet elektiese drade) kan keuse vir verblyf nadelig beïnvloed met inagneming van verskeidenheid akkommodasie-opsies in Colesberg beskikbaar.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ventershoekstraat 17, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5NzY3YjUxLWMyZTgtNGJmOC1iNDg3LWQ4NzQ4MDg4YjZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 136 5 1 5 17 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.726086906045 25.096229463816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang