Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Travellers Joy

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Arlene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Alles was goed en ons het baie lekker gebly. Die dubbelmatras moet vervang word. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Travellers Joy
Baie dankie, ons neem kennis.

Fredrick Aubrey C
1 nag
5.0
Des 2024

Was 'n baie warm dag. Die aircon was baie welkom. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Travellers Joy
Bly ons kon jou verblyf gemaklik maak

Tanya G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

I enjoyed having a place to rest that suited my needs. The hospitality was amazing. Very nice service, spacious unit and peaceful space after a long drive was very much needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Travellers Joy
Thank you so much, Tanya. It was great meeting you!

Rika D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vriendelik ontvang, skoon en rustig. Ons het op 'n baie warm dag gereis en met ons aankoms was die kamer heerlik koel. Marie het voor die tyd die lugversorging aangesit. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Travellers Joy
Baie dankie, was 'n groot plesier om jul te akkommodeer.

Libby D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

A very convenient, clean, friendly place to stay. Marie was very welcoming on our arrival. The rooms were spotless, and best of all, the beds even had electric blankets. Die Plattelander restaurant she recommended was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Travellers Joy
Thank you so much. Glad you enjoyed your stay.

Henrika B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Perfekte oornag. Perfekte oornagplek tussen Johannesburg en Kaapstad. Ruim, gemaklik en veilige parkering. Kommunikasie met Marie via WhatsApp was puik en het ons ingewag met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Travellers Joy
Baie dankie Rika, dit was lekker om jul te ontmoet. Kom kuier gerus weer.

Anonieme gas
1 nag
4.8
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Apr 2024

Netjies, modern en vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies, baie modern.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Travellers Joy
Baie dankie

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ventershoekstraat 17, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5NzY3YjUxLWMyZTgtNGJmOC1iNDg3LWQ4NzQ4MDg4YjZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 141 5 1 5 17 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.726086906045 25.096229463816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang