Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Travellers Joy

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Libby D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

A very convenient, clean, friendly place to stay. Marie was very welcoming on our arrival. The rooms were spotless, and best of all, the beds even had electric blankets. Die Plattelander restaurant she recommended was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Travellers Joy
Thank you so much. Glad you enjoyed your stay.

Rika B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Perfekte oornag. Perfekte oornagplek tussen Johannesburg en Kaapstad. Ruim, gemaklik en veilige parkering. Kommunikasie met Marie via WhatsApp was puik en het ons ingewag met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Travellers Joy
Baie dankie Rika, dit was lekker om jul te ontmoet. Kom kuier gerus weer.

Stan D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Absoluut fantastiese diens. Ek sal by geen ander plek bly behalwe Travellers Joy nie. Professioneel, gasvry en uitmuntende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Travellers Joy
Dankie Stan, jul is altyd welkom

Anonieme gas
1 nag
4.8
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Apr 2024

Netjies, modern en vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies, baie modern.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Travellers Joy
Baie dankie

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
2.8
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
Travellers Joy
Sorry for the bad experience. All the rooms have air conditioning and electric blankets, which are in working condition. WiFi is available on request. It's an old historical house, the floors are squeaky, it's part of the history of the house.

Stephen R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Marie was baie hulpvaardig, als het presies gebeur soos vooruit bespreek is. Bykomend stel ek voor om iets met die stortdeur te doen, dit stamp teen die toilet en kan breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels K
1 nag
5.0
Jul 2023

Plattelandse gasvryheid. Marie het ons vriendelik ontvang. Gerieflike reël en aflewering van aandete deur die restaurant by Travellers Joy. Baie dankie, Marie en Johan. Sal beslis weer kom kuier as ek ooit weer in die rigting reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Travellers Joy
Baie dankie Neels, ons sien uit na jul volgende kuiertjie.

Natasha S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Oornag in Colesberg. Ons het by Travellers Joy oornag op pad Kaap toe. Laat inboek was glad nie 'n probleem nie en ons is vriendelik by die hek ontvang en na ons kamer vergesel. Die gesinseenheid is ruim met 'n klein yskassie, mikrogolf, eetgerei en koffie/tee, asook vars melk en 'n beker water. Heerlike warm beddegoed en elektriese komberse vir die koue! Veilige parkering agter 'n motorhek. Ons het baie lekker en warm gestort en geslaap, reg om die lang pad verder aan te pak. Ons sal graag weer by Travellers Joy tuisgaan. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Travellers Joy
Baie dankie Natasha, jul is so welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ventershoekstraat 17, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5NzY3YjUxLWMyZTgtNGJmOC1iNDg3LWQ4NzQ4MDg4YjZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 136 5 1 5 17 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.726086906045 25.096229463816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang