Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Travellers Joy

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ventershoekstraat 17, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Travellers Joy is 'n deftige en ou, maar tog moderne gastehuis in Colesberg, 'n dorpie op die N1 in die Noord-Kaap, halfpad tussen Kaapstad en Gauteng.

Die gastekamers is ruim en ingerig met en suite-badkamers. Geriewe in die kamers sluit 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie en lugversorging in en word afgerond met dubbel- of koningingrootte-beddens.

Hoewel die huis deel is van die nasionale erfenis, is daar 'n paar veranderings binne die huis aangebring - elke kamer is en suite en beskik oor sy eie ingang en patio. Gaste se privaatheid word verseker. Veilige parkeerplek op die perseel word ook voorsien.

Die gastehuis is perfek geleë naby 'n paar restaurante in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Rika D
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik ontvang, skoon en rustig. Ons het op 'n baie warm dag gereis en met ons aankoms was die kamer heerlik koel. Marie het voor die tyd die lugv...
Sien meer
Okt 2024
Libby D
Gesin met tieners
5.0
A very convenient, clean, friendly place to stay. Marie was very welcoming on our arrival. The rooms were spotless, and best of all, th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Rika B
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte oornag. Perfekte oornagplek tussen Johannesburg en Kaapstad. Ruim, gemaklik en veilige parkering. Kommunikasie met Marie via WhatsApp was pui...
Sien meer
Mrt 2024
Stan D
Gesin met tieners
5.0
Absoluut fantastiese diens. Ek sal by geen ander plek bly behalwe Travellers Joy nie. Professioneel, gasvry en uitmuntende diens.
Okt 2023
Stephen R
Gesin met tieners
5.0
Marie was baie hulpvaardig, als het presies gebeur soos vooruit bespreek is. Bykomend stel ek voor om iets met die stortdeur te doen, dit stamp teen d...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ventershoekstraat 17, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Travellers Joy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ventershoekstraat 17, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5NzY3YjUxLWMyZTgtNGJmOC1iNDg3LWQ4NzQ4MDg4YjZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 17 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.726086906045 25.096229463816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang