Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Travellers Nest Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Travellers Nest Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marguerette J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerette J

Rustig en gemaklike 1 nag oorbly.

Lekker geslaap. Bed lekker. Beddegoed en handdoeke spierwit en skoon. Kamer was 'n bietjie warm. Waaier teenwoordig maar nie voldoende nie.

Annali D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali D

Rustige atmosfeer. Baie netjies. Vriendelike diens.

Baie netjiese kamers. Stil en rustige atmosfeer. Baie vriendelike diens.

Gerhardt E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardt E

Wat het gebeur?

Dis nie die eerste keer wat ek na die verblyf gaan nie, maar die eerste keer deur die webtuiste. My vraagtekens is as volg. Sit hulle sommige kliënte in kamers waar die baddens stukkend is, verf van die mure afdop, DStv wat geen sein op 90% van hul kanale kry nie, krag wat die hele tyd trip, lysie is bietjie lank. Baie teleurgesteld!

Rude V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rude V

Vriendelik en behulpsaam. Baie gemaklik en privaat.

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het toegang gehad tot alles wat ons benodig het. Die kamer is groot en gemaklik. Ontbyt was heerlik en keurig voorberei.

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffaloweg 262, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxMWFiOTljLTRiZWUtNDE4Ny04MjFmLTdmMjZiNWYzMDU1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 262 Buffalo Road Hennopspark 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.854768 28.167697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang