Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Travellers Rest

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bryan & Judith Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 205

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 134 resensies vir Travellers Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Duncan P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan P

Lovely and stress free.

Very pleasant and helpful owners.

Charelle R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charelle R

Lovely and quiet and very beautiful.

Lovely and quiet and very beautiful. We got a warm welcome from the owners, and they are such lovely people.

Okkie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Okkie B

Fantastic two nights in Prince Albert. What a wonderful place!

The two most amazing hosts any traveller can dream of. From the moment you arrive till the moment you leave, they look after all your wishes and do all sorts of small, unnecessary things that you don't expect, but that mean a lot. We can't wait for our next visit to Prince Albert, but more so to the hosts.

Bertie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie H

Rustig.

Biomeyke omgewing. Mooi tuin.

Martin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Comfortable, convenient and friendly.

The hosts went out of their way to make us feel welcome. They even arranged a dinner booking. We traveled by motorcycle, and they kept me updated on the impending storm, which allowed us to make it just in time. Breakfast was great.

Linda P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Heerlike, stil en pragtige plek.

Ek en my ma het heerlik gebly. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons so gemaklik moontlik te kry. Ons sal beslis weer terug gaan.

Gregg S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregg S

Delightful.

Jude is a delightful host and we thoroughly enjoyed our (too short) stay with her while in Prince Albert.

Leon B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

Excellent overnight rooms!

Neat, clean and safe overnight accommodation with a great viewing/relaxing deck and a wholesome breakfast to set us on our way (not included in the price but worthwhile). Thank you for all the chats, making our dinner reservations, and all the information on Prins Albert. Your hospitality was exceptional.

Mike M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike M

Lovely overnight stay.

Very comfortable and clean. Exactly what we expected as per the description and pictures. Thank you.

Elaine N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine N

Ons sal weer in Prince Albert gaan kuier.

Kamer was gerieflik, netjies en skoon. Die ontvangs deur die gasheer en gasvrou was baie vriendelik.

Bronwyn W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn W

Jude and Bryan are excellent hosts. Really enjoyed our stay.

It was awesome, we really enjoyed our stay.

William R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R

Goed geleë. Vriendelike ontvangs. Lugversorging!

Wonderlike plekkies goed geleë om sommer te stap en die wonderlike eetplekke en klein winkeltjies te besigtig in Prins Albert. Natuurlik lekker om by oor te slaap oppad terug of na die kus. Netjies, skoon, alles wat jy nodig het om gerieflik oor te slaap. Het ek genoem die plekkies het lugversorging!

Johan L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie tuis gevoel hier.

Sal graag Travellers Rest weer besoek.

Norine A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norine A

Travellers Rest is 'n absolute "gem".

Die rustigheid en vriendelikheid van die eienaars gaan hand aan hand. Hulle maak seker dat jy gemaklik is en gee genoeg ruimte om die omgewing te besigtig. Daar is selfs 'n "viewing deck!" Dit is duidelik dat hierdie plek met passie ontwikkel was en dit spreek boekdele in die netheid van die kamers en tuin. Ek sal beslis hierdie plekkie aanbeveel vir vriende en familie en sien uit om terug te keer! Well done to Jude and Brian on your beautiful establishment.

Stella V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella V

Uitstekend.

Wonderlike gasvryheid en hulpvaardigheid van Jude en Bryan. Sal beslis weer terugkom hierheen.

Penny C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny C

Great hosts, location!

Only criticism would be that the walls of the apartments are very thin. Could hear every word neighbours were saying in bed!

Joan K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan K

Excellent! Wonderful hosts!

Excellent accommodation, great location and our hosts were terrific. Wonderfully friendly and we'll definitely visit again.

Jakob T M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakob T M

It's a really nice place to overnight.

I will definitely keep going there in the future.

Bronwyn D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn D

Lovely.

Lovely, clean, beautiful and fabulous.

Tertia H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia H

Very pleasant.

Excellent hosts, lovely overnight facility.

Sue E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue E

Great hosts and lovely location.

Everything we needed provided by a delightful couple in a beautiful garden setting with wonderful sunset views. Walking distance to great cafes.

Marius V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Skoon, netjies, waarde vir geld.

Gasvrou en haar man is baie vriendelik. Gaan uit hul pad om moeite te doen vir hul gaste. Sal vir seker vir enige persoon aanbeveel om daar tuis te gaan.

Melanie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Very clean, tastefully designed and comfortable accommodation.

We really enjoyed our 1 night stay over. Prince Albert is a beautiful friendly town. Jude and Brian are the perfect hosts, and made us feel completely at home. The breakfast was superb and our dietary requirements were willingly catered for. Will definitely be back for longer next time. Thanks.

Rodney L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney L

Exceptional; great hospitality.

Great accommodation and hospitality is in itself a recommendation for future travel and travellers.

Kobus S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Baie lekker en baie netjies. Alles wat nodig is, is daar.

Parkeerplek is 'n bietjie van 'n probleem. Veral as al 4 kamers vol sal wees. Baie interessante dorpie met interessante mense en besienswaardighede. Ek sal enige een aanbeveel om ten minste 2 nagte daar oor te slaap.

Chris G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Beïndruk met netheid, gasvryheid en aangename atmosfeer.

Sal beslis aanbeveel. Meer duidelike naamborde word benodig.

Travellers Rest se terugvoer

Hi Chris,
Thanks for your review, I did mention to you that we were refurbishing our signs before you arrived and gave directions. You will be happy to know the signs are back in place.
We hope to see you again
Kindest Regards
Jude and Bryan

Travellers Rest
Luan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan B

Baie lekker gebly, sal weer daar bly.

Baie tuis laat voel en goeie waarde vir geld.

Jacobus S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Aangenaam en netjies.

Baie dankie Jude en Bryan vir die pragtige, rustige verblyf wat julle geskep het. Baie skoon en netjiese verblyf. Julle vriendelike en hulpvaardige diens word waardeer.

Mine B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mine B

Weggesteekte skat.

Die kamers en badkamers is baie netjies. Die eienaar gaan uit haar pad uit om jou gemaklik te maak. Gemaklike beddens en mooiste uitsig van Prins Albert op die platform.

Corlia L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia L

Baie netjiese skoon gerieflike eenhede. Eienaars baie gasvry en behulpsaam.

Sal beslis aanbeveel.

Philip D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Heerlike gebly.

My broers en ek het hier oornag as deel van ons bike trip in die Wes-Kaap. Die kamers was pragtig en baie gemaklik, die ontbyt uitstekend. Ons sal definitief weer hier oorbly.

Theresa B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Hospitality by Jude was exceptional. Made us fell most welcome and at home. Highly efficient and professional.

Good location. The accommodation had everything we needed.

Alna M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna M

Baie, baie oulik.

Baie dankie vir die ekstra moeite met die mikrogolf. Baie skoon, heerlike kuierplek buite. Ek kon van daar af die hele dorpie plat stap.

Rene H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H

Skoon, netjies en gerieflik, sentraal om dorpie te voet te verken, veilig en rustige tuin.

Vriendelike gasvryheid van eienaars was baie spesiaal en sal beslis weer daar tuisgaan.

Rozetta K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozetta K

Baie lekker en gasheer en -vrou baie behulpsaam en vriendelik.

Eerste keer dat ons daar kom en sal dit aanbeveel vir vriende en hoop om weer daarheen te gaan.

Jan G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

Delightful - Jude and Brian are excellent hosts.

They suggested and booked supper for us on arrival. Great advice about things to do in and around Prince Albert. There is a stunning deck where we could sit and enjoy the beautiful views and sundowners!

Danie G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Very clean, very nice, very friendly!

The rooms at Travellers Rest are very comfortable and clean - each with a lovely en-suite bathroom that each has a huge shower. The rooms are stylishly and meticulously maintained. Add to that the excellent and friendly service from the owners and you have a winner!

Divan H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan H

Great! Very neat and private. Beautiful garden and nice balcony area. 10/10 recommended.

Bryan and Jude are very friendly.

Franco C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco C

Sien sterre.

Baie lekker.

Adelia M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelia M

Heerlik gebly by Travellers Rest.

Ons was vir die tweede keer in 'n jaar by Travellers Rest. Hul lewer goeie diens en die kamers is gerieflik, skoon en verskaf alles wat mens mag nodig hê. Ons sal beslis weer hier kom oorbly. Baie dankie.

Ziska B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziska B

Baie gawe mense. Verblyf was skoon en gerieflik. Lekke geslaap! Sal weer hier tuisgaan. Beveel aan vir enige oornagreisigers.

Ek het 'n solo road trip met my motorfiets gedoen en Prins Albert ingekom via die Swartbergpas na reën. Het lekke geslaap na al daai stres!

Karl-heinz N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl-heinz N

Het naweek baie geniet, interessante plekke gesien, dinge gedoen en mense ontmoet. Sal weer Prince Albert besoek.

Baie lekker ontbyt geniet voor ons vertrek.

Linda B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Jude and Bryan are lovely hosts. We really had a wonderful stay and the most enjoyable breakfast.

Really a lovely establishment with friendly hosts. We will definitely be back for another visit.

Frederick James M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick James M

Ons was inderdaad verras met die gasvryheid van die eienaars.

Die naam is nogal gepas: na 'n lang dag op reis was dit regtig lekker om in so plek te kon rus. Die rustigheid en kalm atmosfeer was hemels.

Suzette O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette O

Sien sterre.

Ons is vriendelik ontvang en die kamer is netjies en skoon. Ons beveel dit vir seker aan!

Altus V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus V

Great stay. Great service.

Great people and great place to stay. Always willing to help and assist where needed. Going the extra mile.

Iggie E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iggie E

Die ideale rusplek of oornagplek vir die reisiger en ook as jy 'n dag of twee in Prince Albert wil vertoef.

Jude en haar man, Bryan, ontsien geen moeite om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie. Die terrein en netjiese kamergeriewe is ideaal vir rustigheid en privaatheid. Ontbyt is smaaklik en die geselskap dra by tot 'n heerlike ontspanne atmosfeer.

Petra N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra N

Baie gerieflik

Kamer en badkamer skoon en netjies. Gasvrou en eienaar Jade baie vriendelik en hulpvaardig. In die kamer was 'n ketel, koffie, tee, suiker, melk en tuisgebakte karringmelkbeskuit. Tuin netjies. Algemene kuierarea baie gesellig met trappe vir 'n mooi sonsopkoms en uitsig oor die dorp.

Christine C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine C

Heerlik gekuier.

Jude en Bryan is fantasties!

Anton L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L

Lekker!

Stortvloer seepglad, gevaarlik vir oumense al is daar n klein rubbermatjie. Kort gaas voor vensters dat 'n mens met vensters oop kan slaap. Die koffie is terrible.

Travellers Rest se terugvoer

Thank you for your review.
We appreciate and welcome feedback from our guests. There is a non slip mat in the showers to stop anyone slipping old and young alike. Unfortunately the design of the windows does not allow for mesh. You brought your own coffee with you and asked to borrow a plunger which I supplied. However, we do provide Nescafe Classic instant in the rooms and a specialised roasted filter 'Beans about Coffee' for breakfast. If you had mentioned any issues during your stay we may have been able to rectify these for you.

Travellers Rest
Charlotte P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte P

Die kamer was baie gemaklik en goeie waarde vir geld.

Dit was baie gesellig by Travelers Rest.

Marelize S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize S

Pragtig, vriendelik en behulpsaam.

Dit was baie lekker gewees.

Andre A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre A

Aangename eienaars.

Baie aangename eienaars wat hulle bes doen. Sou graag 'n vuurtjie wou maak terwyl ons die aandsterre aanskou. Het egter begrip vir eienaars se beweegrede.

Richardt S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richardt S

Beste oornagplek in Prince Albert.

Baie vriendelike eienaars, aircons in die kamers, ongelooflik netjies en eenvoudig. Sal dit sterk aanbeveel, goeie slaapgeriewe en in die hoofstraat.

Elna M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M

Goedkoop, veilig en bekostigbaar

Oulike plekkie, gawe mense.

Wouter K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter K

Rustig en gemaklik. Terrein mooi versorg.

Gul ontvangs deur Bryan. Kamer netjies en ruim. Stortgeriewe besonders. Mens kan ook buite ontspan op ingerigte dek. Ons kon aandete geniet met behulp van Jude se reëlings. Die gasvrou maak 'n eersteklas ontbyt. Prins Albert is die moeite werd om te besoek - spesifiek die billike verblyf by Travellers Rest.

Johann L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L

Good comfy accommodation.

The establishment is run professionally and Jude is a great host.

Francois D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Heerlike gastehuis

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs. Lieflike plekkie weg van die straat. Het alles wat mens nodig het... selfs 'n lekker stoepie om op te sit. Alles was pragtig netjies en van goeie kwaliteit.

Adelia M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelia M

Gasvrye eienaars, ideaal geleë.

Ons het heerlik by Travellers Rest gekuier, die plekkie is perfek geleë en die kamer het alles wat mens nodig mag kry, die eienaars is baie vriendelik en help graag om jou so tuis moontlik te laat voel. Ek beveel beslis aan.

Henriette S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S

Besonder aangename gasvrou. Baie behulpsaam en vriendelik. Donderstorm soos net die in Karoo!

Ons was al vantevore daar en sal beslis weer daar kuier.

Deon S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Vriendelik, netjies, waarde vir geld.

Jude en Bryan is baie gawe mense en gaan uit hulle pad om jou so gemaklik as moontlik te laat voel. Dis huis weg van die huis af.

Johan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Awsome.

Very clean and friendly.

Alta C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C

Gasvrye ontvangs en rustige atmosfeer.

Ons is besonders gasvry ontvang en Jude en Bryan het regtig 'n besondere ruimte geskep waarin mens heerlik kan ontspan en gerieflik kan oorslaap.

Dr Niel M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Niel M

Baie gerieflike Karoo-akkommodasie.

Uitstekende waarde vir geld.

Carien J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien J

Heerlik! Verrassing hoe mooi Prince Albert is.

Vriendelike eienaars en mooi.

Strauss O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Strauss O

Wonderlike gasvryheid.

Ons was rerig verras met die gasvryheid. Kamers baie mooi.

Lourens M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens M

Vriendelike en gasvrye mense.

Baie hulpvaardig en loop eksra myl om jou verblyf lekker te maak. Kamers baie skoon en word elke oggend nuwe handdoeke en benodighede aangevul soos koffie ens.

Graham L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham L

Lovely hospitable hosts, rooms super clean, delicious home-cooked breakfast.

We loved our stay at Travellers Rest. Jude and Brian were wonderful hosts. Clean and uncluttered rooms. Lovely big shower. Gorgeous garden. Delicious home-cooked breakfast.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike, gasvry gashere. Kamers is baie skoon, heerlike, tuisgemaakte ontbyt.

Ons het heerlik by Travellers Rest gebly. Jude en Brian is wonderlike gashere. Skoon en ordelike kamers. Lieflike groot stort. Pragtige tuin. Heerlike tuisgemaakte ontbyt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ina-mari V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina-mari V

Perfekte oornagplekkie in die hartjie van Prins Albert.

Pragtige, netjiese kamer met 'n verwarmer vir die koue Wintersmaande. Die kamer kyk uit op 'n lieflike tuin en die verblyf is stapafstand van die plaaslike restaurante. Diens was van uitstaande gehalte en hulle bedien 'n heerlike ontbyt.

Daleen D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Gasvryheid op sy beste.

Jude en haar man het ons ingewag asof ons huistoe kom. Baie dankie julle. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Sanchi L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanchi L

Heerlike plek.

Die kamer en badkamer is ruim met 'n lekker stoep wat oor die karoo-tuin uitkyk. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig en het gehelp om die kuiertyd daar baie genotvol te maak.

Elsabe P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P

This is superb accommodation.

Jude and Brian are excellent hosts. They have built a beautiful facility all by themselves. A remarkable achievement. Hospitality is their forte. Super clean and comfortable. Every detail is thoughtfully provided.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is uitstekende verblyf.

Jude en Brian is uitstekende gashere. Hulle het 'n mooi plek gebou, op hul eie. 'n Merkwaardige prestasie. Gasvryheid is hul forte. Superskoon en gemaklik. Eke detail word sorgvuldig voorsien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Henriette S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S

Ongelooflike gasvryheid!

Besonderse netjiese akkommodasie. Lugreëling was salig op 41°C.

Willem P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P

Vriendelike ontvangs in 'n oulike dorp.

Aangename, gerieflike en skoon verblyf. Vriendelike en sorgsame gasheer en gasvrou.

Anita E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita E

Rustig.

Verblyf skoon en netjies. Rustige tuin. Eienaars baie vriendelik.

Frikkie O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie O

Het dit geniet. Diens baie goed.

Baie basies, maar goed vir 'n oornagplekkie.

Mariaan T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan T

One of the best places I have ever stayed at!

Jude was a wonderful host. Rooms were comfy. Free rusks topped up every day. Aircon in room was a bonus.

Ernst G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst G

Sakpas verblyf.

Heerlike sakpas verblyf in die warm Karoo. Warm en entoesiastiese verwelkoming. Beveel dit werklik aan vir enige toeris of reisiger.

Laurika V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika V

Fantasties.

Fantasties, mooi en skoon, vriendelike mense.

Tania G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania G

Baie lekker gekuier!

Dit was nou al my tweede keer hier en ek sal verseker weer teruggaan. Dis soos huis weg van die huis af. Jude en Bryan is absoluut fantasties en vriendelik en geen moeite word ontsien om jou tydjie gemaklik en lekker te maak nie. Dankie Bryan en Jude! Ons sien julle gou weer!

Danélia B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danélia B

Baie netjies, vriendelik en gerieflik.

Pragtige dorpie met baie gasvryheid. Die gashere doen baie moeite vir hulle gaste. Puik!

Richard A B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard A B

Excellent value.

Pleasant room with lovely garden view. Friendly welcome by hosts Jude and Bryan and a great full house breakfast at reasonable cost.

Deon V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Perfect, clean and friendly owners.

Clean and comfortable room, good quality bedding and finishes in our room, didn’t miss TV at all. Very friendly owners, made us feel so welcome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek, skoon en vriendelike eienaars.

Skoon en gemaklike kamer, goeie kwaliteit beddegoed en afwerkings in ons kamer, het glad nie die TV gemis nie. Baie vriendelike eienaars, het ons so welkom laat voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mischanne V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mischanne V

'n Heerlike belewenis.

'n Pragtige, skoon en netjiese opset. Jude het ons so welkom laat voel en baie ekstra moeite gedoen om ons verblyf so aangenaam en lekker as moontlik te maak.

Albert B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

'n Wonderlike weg van die huis ervaring

Dit was 'n plesier om gaste van Jude en Bryan te kon wees.

Gustav S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S

Uitstekende akkommodasie met vriendelike gasvrou/-heer wat mens welkom laat voel.

Hulle het gehelp met reëlings en het bv. besprekings namens ons gedoen by restaurante. Hulle het 'n mooi dek waarvandaan mens baie ver oor die Karoo kan uitkyk. Hierdie is 'n suiwer B&B - geen braai of kosmaakgeriewe - dit is egter nie 'n probleem met al die lekker eetplekkies binne stapafstand nie.

Leon S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Baie aangename ondervinding.

Alles was net reg, baie gasvrye eienaars wat ons dadelik baie tuis laat voel het.

Martie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

'n Wonderlike gastehuis.

Baie vriendelike eienaars. Het 'n Wonderlike ontbyt gehad met bestanddele wat hulle self maak. Het 'n baie goeie eetplek aanbeveel vir aandete.

Willie K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie K

Alles was baie goed, behalwe parkering is ietwat van 'n probleem.

Verblyf is baie netjies en skoon. Ontvangs is baie vriendelik en laat jou onmiddellik tuis voel. Die enigste probleem is die parkeerruimte is baie knap.

Liana P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana P

Nice and friendly owners.

I enjoyed staying at this place, the owners are very friendly. I would go back anytime.

Delene R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Delene R

Was 'n fees!

Die gasheer en gasvrou was baie aangenaam en ons is soos ou vriende uitmekaar. Ek kan sien dat hulle baie trots is op hul woonstelletjies. Alles was puik, storte, beddens, beddegoed. Storte baie netjies, mens het niks meer nodig as jy daar oorbly nie. Lieflike tuin voor die huisies.

Jimmy F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jimmy F

Netjiese kamer met vriendelike en gasvrye ontvangs.

Ons was 3 pare vriende en het die akkommodasie goed gevind. Die eienaars was baie vriendelik en gasvry en het mens gou tuis en op jou gemak laat voel in die Karoo dorpie. Die akkommodasie is gerieflik naby winkels en restaurante en ons sal dit weer gebruik. Dit is ideaal vir oornag en kan beslis aanbeveel word.

Wendy C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy C

Netjiese kamers.

Die kamers is netjies en vriendelike gasvrou gaan uit haar pad om seker te maak dat jy alles het wat jy benodig. Pragtige dek waar jy rustig kan gaan sit en sterre besigtig. Die enigste tekortkoming is klein yskassie in kamer, alhoewel gasvrou gevra het of sy enigiets vir ons in yskas kon sit.

Jacoba M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba M

Baie lekker gebly.

Die vars Karoo-lug baie geniet.

Annie O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie O

Baie aangenaam en goeie ondervinding.

Geweldige indrukwekkende geriewe met alles moontlik beskikbaar waaraan mens kan dink. Eienaar was baie ondersteunend om te reël vir goeie aandete in dorp.

Ivena V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivena V

Perfek in Prins Albert.

Die kamer is pragtig en die lugverkoeler was heerlik in die warm dorp. Mens kan koffie maak in die kamer, en Jude het aangebied om ons goedjies in die yskas te bêre. Die Parkrun is veilig, maar die hele dorp is veilig, ons het sommer na die restaurant toe gestap die aand. Dis in die hoofstraat geleë, so is naby aan al die restaurante en winkeltjies, mens kan rerig oral stap. Die kuierarea en "viewing deck" is ook heerlik, veral as dit bietjie afgekoel het met sonsondergang. Kamer het 'n lekker groot stort, gratis WiFi, en het 'n ingeboude USB-punt om jou foon the laai.

Eileen D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen D

Wat 'n belewenis. Wonderlik lekke.

Fantastiese diens. Jude en Brian was fenomenale gasheer en gasvrou.

Alicia H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Lieflike plek om oor te bly.

Ons het so lekker hier oornag, die kamers is baie netjies, en die eienaars is vreeslik vriendelik en gasvry! Dis 'n ideale plek om te bly, met 'n lekker buite-stoepie waar mens 'n koppie koffie kan geniet, ook 'n bo-stoepie waar mens net kan ontspan en die sterre kyk.

Izelle V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle V

'n Algehele fantastiese ervaring.

Ons is by aankoms verwelkom deur Jude, die gasvrou. Die eienaars is baie trots op hulle akkommodasie. Die kamer is netjies, silwerskoon, gemaklik en lyk splinternuut. Dit is duidelik dat geen moeite ontsien is met die inrig van die kamers nie. Die kamer se uitsig is op 'n netjiese Karoo tuin. Die binnehof kuier area tussen die kamers is 'n heerlike windbeskutte hoekie vir 'n skemerkelkie. Gesels gerus met eienaars om hulle verhaal te hoor. Jude het ook vir ons aandete by "The Gallery" bespreek nadat sy ons op pad gekontak het vir ete reëlings. Slim gedink, aangesien die restaurant vol bespreek was. 'n Algehele fantastiese ervaring.

Tania G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania G

Baie gemaklik, skoon en netjies - baie vriendelike gasvrou!

Perfek vir 'n naweek weg. Heerlike blyplek, gemaklike beddens, lekker groot stort. Ek sal dalk net 'n klein yskassie in die kamer aanbeveel.

Tillie M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie M

Dit was fantasties!

Ons was verras deur die absolute netheid en vriendelike, professionele ontvangs. Waarde vir geld. Ons het nie ’n TV gemis nie en kon die Karoo se stilte geniet.

Madelyne S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyne S

Baie lekker.

Baie vriendelik ontvang deur Brian en Jude, aangenaam verras met akkommodasie, mooi tuin en baie lekker om op boonste dek te sit en wag vir die sonopkoms.

Fleur H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fleur H

Nothing too much trouble for the wonderful hosts at Travellers Rest.

Will certainly return and look forward to it.

Rose E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose E

Our stay was wonderful. The couple were friendly and warm. We had everything we needed.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf was wonderlik. Die paartjie was vriendelik en hartlik. Het alles gehad wat ons nodig het.

Sien die sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Audre P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audre P

Ongelooflik mooi en skoon en vriendelike gasvrou.

Pragtige skoon plek. Vriendelike gasvrou. Sal vir seker weer daar oorbly.

Rose M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose M

Absolutely worthwhile, affordable friendly accommodation.

I would recommend this wonderful happy stay to everyone! Very well-appointed clean rooms. Very friendly hosts Jude Bryan and Mr Darcy the Irish Wolfhound. The best breakfast ever! Do yourself a favour!

Frederik F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik F

Absolute stunning!

Absolute stunning place to stay - very friendly owners - a must to stay when you are in Prince Albert!

Pieter S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Awesome!

Beste waarde vir geld in Prins Albert!

Erna B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B

Dit was voorwaar 'n besondere lekker kuier.

Vir iemand wat oorbly sal ek aanraai om dit te probeer. Ons was baie vriendelik ontvang en die gasvryheid was onoortreflik.

Marietjie V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Rustig.

Ons was baie beïndruk met die plekkie. Is meer as gasvry ontvang deur 'n baie sprankelende praatsame gasvrou. Sy en haar man geniet vir seker wat hulle doen en die blyplek is rustig veilig en baie skoon. Sou baie graag langer wou bly maar dalk 'n volgende keer.

Jurie S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S

Absolutely stunning - one of the best.

Jude and Bryan are lovely people, eager to serve and make guests feel at home. Their lodging is absolutely stunning. We will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut ongelooflik - van die beste.

Jude en Bryan is lieflike mense wat gretig is om gaste te dien en tuis te laat voel. Hul akkommodasie is absoluut asemrowend. Ons sal verseker terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cas B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cas B

Excellent stay in Prince Albert.

Value for money, in an otherwise expensive town. Well located. Very neat and well equipped units.

Ben D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Rustig na 'n lang reis.

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars, alhoewel ons bediening in Afrikaans sou verkies. Het vooraf vir ons plek in 'n restaurant van ons keuse bespreek op eie inisiatief.

Carel A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel A

Baie goeie waarde vir geld.

Baie skoon en netjiese verblyf. Baie veilig en vriendelike mense.

Marietjie J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J

Presies wat ek nodig gehad het.

Netjies, bekostigbaar en vriendelike, effektiewe diens. Hoogs aan te beveel.

Wilfred V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred V

Heerlik rustig.

Daar was alles beskikbaar wat mens wil hê. Gasheer en -vrou besonders aangename mense.

Anchane K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchane K

Baie lekker gebly!

Baie vriendelike ontvangs, Judy het ons baie welkom laat voel. Sal definitief weer daar oorbly en vriende verwys.

Ben F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben F

Hartlik ontvang.

Sien sterre.

Annél O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annél O

Die eienaars is besonders vriendelik en hulpvaardig en die lugreëling het ons beslis gered op 'n uiters warm somersdag!

Travellers Rest is beslis goeie waarde vir geld. Al wat ons gemis het, was 'n klein ys-vrieskas in die eenheid.

Natasha J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha J

Ons het ons tyd baie geniet want Bryan en Jude is vriendelik, behulpsaam en maak ook 'n heerlike ontbyt.

Al was ons tyd kort, het ons lekker gerus hier tussen die verskillende vrugtebome. Probeer gerus Jude se tuisgemaakte konfyt wat van die lemoene ens. gemaak is.

Verona T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona T

Vriendelike, warm mense en heerlike verblyf.

Regte Karoo-gasvryheid, netjiese kamers met aandag aan fyn detail soos 'n generiese selfoonlaaier, lugversorging en al die ander standaard dingetjies. Die ontbyt was heerlik!

Deon B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Vriendelik en netjies.

Vriendelik en netjies met goeie ligging.

Diane S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diane S

Rustige, gerieflike blyplek.

Judy en Bryan is lieflike mense wat enige iets sal doen om jou op jou gemak te stel. DIe kamers was gerieflik, netjies en goed ingerig. Ons het dit baie geniet!

Gerhard O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard O

Dis so ’n gemaklike omgewing, rustig en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het net een aand oorgebly en was beïndruk met hoe die eieenaars ons kom verwelkom het, asook die pragtige werk wat hulle aan die eenhede gedoen het.

Myra C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Myra C

Bevredigend

Ons het gesukkel om die adres te kry, straatnaam verskyn nie op GPS of op dorpskaart nie. Gashere kon dié probleem gekommunikeer het en ons soektog deur die dorp vermy het. Kamer bied die heel basiese geriewe. Ligging bietjie ver uit die sentraal dorp om te stap. Parkeerarea ongerieflik.

Travellers Rest se terugvoer

Thank you for taking the time to make a review of our establishment. We noticed you booked through Lekkeslaap, on their website before you book there is a google maps provided showing our location in relation to other guest houses and restaurants in the town. It also provides the GPS co-ordinates if required. We had had prior communication with you via messenger about dinner arrangements etc. As we only have 4 rooms we thought it sufficient to provide parking for 4 vehicles, and the night you stayed with us there we only3 vehicles. All the facilities we provide are listed on the Lekkeslaap website, may we kindly suggest that perhaps a closer examination as to what is on offer will help you select an establishment with facilities and location close to what you require and thereby avoid future disappointment.

We wish you both happy travels!

Travellers Rest
Michell B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell B

Prentjiemooi!

Baie dankie vir die heerlike kuier en verblyf. Eienaars was absoluut die vriendelikste gasvrou en gasheer wat ons op ons toer teëgekom het!

Hilton B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton B

A very pleasant experience that will definitely have to be repeated.

Everything one can ask for! The room was large, clean and comfortable. Little personal touches like bottled water and wine at cost price, did not go unnoticed. The best part of a lovely stay (too short ) was the warm friendliness of our host and hostess. Thank you Brian and Judith. As my wife told you it was the best breakfast she ever had.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Baie aangename ervaring wat definitief weer herhaal moet word.

Alles waarvoor jy kan vra! Die kamer was groot, skoon en gerieflik. Ons het definitief die klein persoonlike stempels soos gebottelde water en wyn teen kosprys opgemerk. Die beste deel van ons lieflike verblyf (te kort) was die warm vriendelikheid van ons gasheer en -vrou. Dankie Brian en Judith. Soos my vrou reeds aan julle genoem het, dit was die beste ontbyt wat sy nog gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lynette C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Fantastic, above all expectations.

Warm, friendly welcome on arrival. All facilities available. Town sites, eateries well explained. Lovely and friendly owners. Will advise friends to stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties. Alle verwagtinge oortref.

Gasvrye, vriendelike verwelkoming met aankoms. Alle geriewe is beskikbaar. Raad oor besienswaardighede en eetplekke goed uiteengesit. Lieflike en vriendelike eienaars. Sal vriende aanraai om te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Floris D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris D

Wonderlik!

Lekker gebly.

Johan L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie aangename en vriendelike verblyf.

Sien die sterre.

Albert M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert M

Skoon, netjiese en gerieflike oornagverblyf en baie gasvryheid.

Sien sterre.

Matilda B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matilda B

'n Uiters aangename ervaring.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Travellers Rest is goed ingerig vir die doel waarvoor hulle dit bemark. Die prakties, mooi en skoon. Alhoewel dit nie selfsorg-eenhede is nie, sal 'n klein yskassie per kamer en 'n braaiplek 'n groot aanwins vir gaste wees.

Hermanie D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanie D

Vriendelik en gerieflik.

Eienaars vriendelik en baie behulpsaam. Pragtige nuwe kamers met alles wat jy nodig het.

Redéna K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Redéna K

Die plek is nog nie klaar ontwikkel nie.

Daar is nie 'n TV nie en 'n aand kan lank wees aangesien daar nie veel te doen is op Prins Albert nie. Ons het ook n yskas gemis. Die parkeerplek is ongerieflik en in volle son.

Travellers Rest se terugvoer

Hi Redena.
Thank you for your comments. We are sorry that you found our establishment not 100% to your liking. We would friendly suggest that before booking accommodation in the future you check the on-line listings of the Lekkeslaap establishment you are interested in to make sure they have all the facilities and the location you require.
Happy Travels!
Jude & Bryan

Travellers Rest
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 107/109, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5OTI1NDZlLWNhM2EtNGYzMi04YWQ5LTViNWM3ZDVhMmYwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 107/109 Adderley Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.217859708444 22.028034478426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang