Traveller's Rest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marilyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Hugo B - Mrt 2024
Algehele gradering
Puik.
Daan B - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekende oornagplek.
Traveller's Rest se terugvoer
Thank you, Daan, for this awesome review. We thoroughly enjoyed hosting you. We wish you blessings over the festive season.
Estelle J - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Traveller's Rest se terugvoer
Dear Estelle,
Thank you for your amazing review.
We thoroughly enjoyed hosting you both and hope to see you again.
Kind regards,
Marilyn and Lloyd Collins
Johan R - Okt 2023
Algehele gradering
Defnitief op lys vir weer besoek.
Traveller's Rest se terugvoer
Hi Johan, baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Ons het julle baie geniet en seen uit om julle weer te verwelkom
Chris D - Mrt 2023
Algehele gradering
Highly recommended, one of the best we've stayed in!
Traveller's Rest se terugvoer
Dear Chris, thank you for this awesome review. We thoroughly enjoyed your company. Thank you for being wonderful guests. Hope to see you again in the not too distant future. Kind regards. Lloyd and Marilyn
Nastassia M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en perfekte verblyf.
Traveller's Rest se terugvoer
Thank you Nastassia for you super review. We hope to see you again. Regards Lloyd and Marilyn
Mike B - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam en die diens puik.
Joyce B - Feb 2022
Algehele gradering
Traveller's Rest is ideal for an overnight stay whilst driving the Garden Route.
Traveller's Rest se terugvoer
Thank you Joyce, we thoroughly enjoyed meeting you send hope to see you again
Stephen W - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, gasvry, gerieflik
Traveller's Rest se terugvoer
Dear Stephan
Thank you so much for the awesome review.
It was a pleasure hosting you both and we hope to see you again soon.
Jeandre C - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerTraveller's Rest se terugvoer
Hi Jeandre
Baie baie dankie vir hierdie awesome review. Ons is so bly jy het jou tyd met ons geniet en sien uit om jou weer te sien.
Groete
Marilyn en Lloyd
Roz H - Nov 2020
Algehele gradering
Perfect accommodation and great hospitality.
Traveller's Rest se terugvoer
Happy New Year Roz.
I do hope that 2021 will be a good year for you with love, happiness and laughter in abundance.
Thank you for the review - I do appreciate it. Please come again.
Regards,
Marilyn
Sally C - Okt 2019
Algehele gradering
Perfect stop over!
Traveller's Rest se terugvoer
Hallo Sally,
Thank you for this super review. It was so good to meet you both and we look forward to seeing you again. Good luck with the Plett move.
Regards,
Marilyn
Janet B - Okt 2019
Algehele gradering
Alles en meer wat van 'n gastehuis verwag word.
Traveller's Rest se terugvoer
Baie dankie Janet vir hierdie pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.
Dit is voorreg om jou 'n vriendin te kan noem en ons sien uit wanneer jy heeltyds in ons pragtige dorp woonagtig is.
Groete,
Marilyn en Lloyd
Peter D - Jun 2019
Algehele gradering
Glad we made the contact for, future travel, will use again.
Traveller's Rest se terugvoer
Good day Peter,
Thank you for staying with us and for being such awesome guests. We really enjoyed your company and look forward to seeing you again.
Schalk V - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam en akkommodeer dierekinders met dieselfde gasvryheid as die gaste.
Traveller's Rest se terugvoer
Goeie dag Schalk
Dit was ons plesier. Ons sien uit om u weer te verwelkom
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wildevy-weg 6, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang