Traveller's Rest
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wildevy-weg 6, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Traveller's Rest is in Kleinbrak-RIvier in die Wes-Kaap. Mosselbaai is net 20,7 km van hier af en gaste kan staat maak op die wonderlike gasvryheid van die eienaar.
Die Bliss-kamer is in die eienaar se huis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, 'n waaier, WiFi en 'n TV met Netflix en ander stroomkykkanale. Die eenheid het ook sy eie privaat ingang en 'n stoep. Gaste moet hul eie DStv App gebruik om te stroom.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite in die area sluit hengel, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, die Groot 5, wynproe, wildritte, begeleide stappies en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marilyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Wildevy-weg 6, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Traveller's Rest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wildevy-weg 6, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap