Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Travelling Tortoise Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 285 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Salome S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het verfris teruggekom na ons verblyf by The Travelling Tortoise. Ons het heerlik gebly en kon ons batterye laai in die natuur. Dankie aan Gerrie en Marinda vir hulle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pippa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Excellent. Clean. Comfortable. Excellent. We love the travelling tortoise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Many thanks for your kind words, Pippa. We hope to see you again.

Rudolph F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly by The Travelling Tortoise, die verblyf was uit die boonste boeke gewees, die kinders het die speelarea baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Rudolph. Ons waardeer dit opreg. Ons is so bly dat julle en die kinders dit geniet het om hier tuis te gaan.

Jacques F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Karoo views from a hot tub. The accommodation has beautiful surroundings and views. The hot tub was such a winner. Lovely space, very clean and comfortable. It has everything you need for a getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlik! Werklik aangenaam. Rustig. Het lekker gebly. Wonderlike verblyf wat ek vir enigeen sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien K
1 nag
5.0
Sep 2024

Asemrowend mooi. Die Travelling Tortoise Retreat is 'n pragtige plek om rustigheid te ervaar. Die eenheid was keurig ingerig en die kreatiewe dekor was 'n hoogtepunt. Die uitsig is asemrowend en die gasheer was ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ionita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige atmosfeer in die natuur. Baie lekker gebly, vriendelike mense, alles daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir julle terugvoer, Ionita. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Derrick A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfect breakaway. There is nothing negative I can say about this place. Our 2-night stay was so nice. We wished we could have stayed longer. Everything you need is available in the house. And a big thank you to Gerrie. Baie dankie dat j ons verblyf so gemaklik gemaak het vir ons. Baie dankie vir jou vriendelikheid en dat j altyd vir seker gemaak het ons is ok. Hoop j kon al die volstruise tel. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Morné S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Beeldskone omgewing, fantastiese verblyf. Ons het heerlik gerus. The Travelling Tortoise Retreat is presies wat hulle adverteer. "Off the grid" buite die geraas tussen die asemrowende berge. Eenheid (Hinge Back) het vir seker die beste uitsig en was netjies ingerig. Ons het heerlik gebly. Jeff het gereeld kom inloer en seker gemaak alles is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te akkommodeer.

Sarita B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dit was heerlik! Ons het heerlik gekuier! Jeff het baie ekstra moeite gedoen om ons verblyf ekstra lekker te maak! Sal dit aanbeveel vir almal wat 'n bietjie rus en vrede nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 285

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travelling Tortoise-laan, Middleplaas, De Rust, 2000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9LfRr3jIKBRRtZYhA86fmmS4J6oWzuIYltuXdGznSiChsBeseu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 285 5 1 5 Travelling Tortoise Lane Middleplaas 2000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.517522022365 22.533943355083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang