Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Travelling Tortoise Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 296 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Tevrede, uit gerus, asemrowend. Dit was vir seker 'n baie lekker plek om by te bly. Ek beveel beslis die plek aan enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die plekkie laat jou dink aan die storie van die hasie en skilpad. Dit was nou baie lekker en iets anders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Prentjie mooi en lieflike verblyf. Die huisie is baie goed uiteengesit en die warmbad is heerlik. Die rustige omgewing het ons baie goed gedoen! Ons sal dit definitief aanbeveel. Onthou net om hout te koop in De Rust!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ons is bly julle kon die rustigheid hier geniet.

Estelle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Very nice. It was very relaxing, thank goodness for the swimming pool, very hot. But overall, nice and quiet. Amazing hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2025

De Rust is 'n pragtige dorpie en Meiringspoort is altyd 'n besoek werd. Ons was daar gedurende 'n hittegolf en 'n ekstra waaier / dakwaaier sou lekker gewees het. Die plekkie het nie genoeg sitplek vir 'n groep van 6, veral buite. Houtvuurbad net een keer gebruik. (in die son met geen beskutting). Instandhouding kort aandag. (van die vensters kan nie oopmaak, hout kort verf ens.).

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Ons deur staan altyd oop om in ons gaste se behoeftes te voorsien tydens hul verblyf.

Christel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ontspannend. Rustig. Absoluut wonderlik. Was ongelooflik lekker. Baie vriendelike en hulpvaardige hosts. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ons is baie bly dat julle jul verblyf hier so geniet het. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê.

Louis D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Ideale wegbreek plek met baie goeie geriewe, pragtige omgewing en heerlike stilte. Baie lekker gebly met ons hondjie wat kon saamgaan. Lekker stil omgewing met pragtige uitsig vanaf ons eie stoep. Uitstekende geriewe en baie vriendelike oordbestuurders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is baie dankbaar dat julle julle tyd hier geniet het. Hoop om julle weer te sien.

Theunis H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustige atmosfeer, wonderlike gasheer en gasvrou. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir julle positiewe resensie. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Ons is baie bly dat ons die rustigheid van die Travelling Tortoise met julle kon deel. Kom besoek ons gerus weer.

Salome S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het verfris teruggekom na ons verblyf by The Travelling Tortoise. Ons het heerlik gebly en kon ons batterye laai in die natuur. Dankie aan Gerrie en Marinda vir hulle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir julle positiewe resensie. Dit is altyd goed om te hoor ons gaste het hul tyd by ons geniet. Kom gerus weer.

Pippa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Excellent. Clean. Comfortable. Excellent. We love the travelling tortoise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Many thanks for your kind words, Pippa. We hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 296

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travelling Tortoise-laan, Middleplaas, De Rust, 2000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9LfRr3jIKBRRtZYhA86fmmS4J6oWzuIYltuXdGznSiChsBeseu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 296 5 1 5 Travelling Tortoise Lane Middleplaas 2000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.517522022365 22.533943355083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang