Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treadridge Self Catering Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg 15591, Castle End Plaas Erfdeel 33, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 800 R1 960 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Treadridge Self Catering Cottage strek oor 4 hektaar van die Drakensberge aan die punt van die Drakensberg Wêreld-erfenisgebied in Underberg. Hierdie oord is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied ruim verblyf met sonkrag- en omsetterstelsels, asook boorgatwater van die berg.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met DStv, kaggel en rusbanke.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is sportgeriewe, restaurante en staproetes naby die verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Treadridge Self Catering Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tracey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • Drakensberg Gardens-weg 15591, Castle End Plaas Erfdeel 33, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Treadridge Self Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf R2 800
R2 800 R1 960
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 800
R2 800 R1 960
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg 15591, Castle End Plaas Erfdeel 33, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69d4345a5fd540225192ba40fa61af53d7fb1e61f7d78a2391d2de01dc482e6606881194d9a09d51daf894954ec98494ea1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R1 960 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 15591 Drakensberg Gardens Road Castle End Farm Portion 33 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.746846903224 29.251375973225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang