Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tree Fern Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Tree Fern Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Gert L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert L

Baie dankie. Ek het geniet om daar te bly, baie rustig en parkering veilig.

Dit is moeilik om 'n objektiewe mening te lig oor Tree Fern, aangesien ek laat arriveer en vroeg vertrek het. Kamer was gerieflik en alles was baie netjies en alles het gewerk. TV, lugversorging ens.

Tree Fern Guesthouse se terugvoer

Beste Gert,

Baie dankie dat u van Tree Fern Gastehuis gebruik gemaak het.

So jammer dat ons nie die geleentheid gehad het om u met ons persoonlike kliëntediens te verseker nie, weens u laat ingekom het en vroeg vertrek het. Ons streef daarna om die huis van u huis af te wees.

Hoop om u binnekort weer te verwelkom.

Groete,
Tree Fern Guesthouse

Tree Fern Guesthouse
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Losberglaan en 5de Straat, Fochville, 2515, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAilXOvTCw28ifITteWdtuUQF8030KwD71sMbVkD8eO1sFthsqwK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Corner Losberg Avenue and 5de Street Fochville 2515 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.483447405928 27.494372183701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang