Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tree House by the Ocean

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Horst-straat 14, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie verblyf bied 'n uitstekende ligging aan gaste in die hartjie van die dorp, Kommetjie. Dit is minder as 1 minuut se stap vanaf die see en gaste kan maklike toegang tot die strand sowel as die pragtige kus geniet. Dit is sentraal geleë in die dorp wat gaste ook toegang tot al die geriewe soos restaurante en kafee bied.

Hierdie eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en is stylvol gemeubileer. Dit het 'n dubbelbed en oorgenoeg kasruimte. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en gaste het toegang tot WiFi.

Die stapeldeure lei na 'n lieflike terras met 'n uitsig op di eberge in die verte. Hier kan gaste die Weber-braai wat voorsien word, geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Italiaans
  • Portugees
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Tree House by the Ocean
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Martina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Van der Horst-straat 14, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tree House by the Ocean het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Horst-straat 14, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA370238b7d6e60391bc5de22b014aed0855c09c3ca58fad5c85b659dbf21cff6d4f6a82d8d93b4ac6ec900e51432680c1a6e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 14 Van der Horst Street Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.1402983 18.3242754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang