Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tree Of Life

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Michal F
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2023

Tree of Life het ons gesin 'n baie rustige vakansie gebied. Tree of Life is die ideale akkommodasie vir enige natuurliefhebber! Goed toegeruste woonheenheid vir tot 6 persone.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan R
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Jan 2022

No river view. Was not comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jaco R
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Baie lekker en rustige plek. 'n Plek waar jy saam met die natuur kan lewe. Ongelooflike natuurskoon. Alle geriewe wat jy nodig het by Tree of Life. Plekkie waar jy weer een met die natuur word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanette C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2021

Die rustigheid van die veld is goeie medisyne vir jou siel. Die huisie is weggesteek in die bos. Die stilte is heerlik. En hy is net groot genoeg as jy sou binne kuier, alhoewel die buite boma en braai area baie meer gewild was. Dankie vir dit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George W
Kort verblyf
3.6
Des 2021

Awesome location. The house itself was spotless, however outdoor areas were not. We were charged a cleaning fee, and yet the unit was not serviced once, even after we raised the issue of the outside areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elize V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Baie rustig. Geniet die privaatheid van die eiendom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2019

Huis is baie gerieflik en skoon. Al wat kort is 'n plonspoel en bietjie opruiming om die huis. Ons sal beslis terugkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Emile
Tree Of Life
Dankie vir die mooi terugvoer, Johanna. Dit word opreg waardeer. Ek gaan Donderdag deur Marlothpark toe, ek woon in die Wes Kaap, en sal gaan aandag gee aan die opknapping rondom die huis. Daar is aangebou aan die stoep ens. onlangs, so dit is nou finaal mooi opgeruim. Ek sal beslis gaan vasstel wat nóg gedoen moet word en daaraan aandag skenk. Ek sien jy het die veiligheid slegs 3 sterre gegee, ek wil nét graag noem dat ons 24 uur gewapende reaksie het, so die veiligheid is beslis nét so goed soos enige ander plek in S.A. Ek sien uit daarna om julle egou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Emile.

Marius S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2019

Netjiese plek, naby rivier-uitkykpunt. Was heerlik vir kinders om diere om huis te sien. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Emile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 475
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 475
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3239, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAneUMpwB90pVKNGiRm5bRbSNoJaivC6EO7xMrlSFHBmCV8ANHZE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 475 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 3239 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.333528576574 31.807414516533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang