Tree Orchid Sand
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterboklaan 17, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tree Orchid Sand bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Polokwane. Hierdie verblyf is naby winkelsentrums, stadions, hospitale en skole.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp wat oor 'n slaaparea, kombuisie en 'n leefarea beskik. Dit het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met Netflix, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en gratis WiFi. Onderdakparkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese heining beskikbaar.
Hierdie verblyf is binne maklike bereik van die omgewing se geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Waterboklaan 17, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterboklaan 17, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo