Tree Symphony Unit @ Bushveld Symphony
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeistraat 2483, Marlothpark, 2162, Mpumalanga
- Vanaf R1 190 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tree Symphony Unit @ Bushveld Symphony is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in Marlothpark, 'n 3000 hektaar-wildbewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga. Die eenheid is ideaal vir natuurliefhebbers en die naam Bushveld Symphony moedig gaste aan om na die voëlgesang en al die geheime geluide van die nag te luister. Daar is koedoes, vlakvarke, en soms kameelperde of sebras wat besoek aflê. Drie bosbokke woon in die bos naby die eenheid en 'n pragtige muishond is ook nie skaam om homself te wys nie.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 'n ekstra spasie wat die 2 kinders kan akkommodeer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n spastort, wasbak en 'n toilet, terwyl die stoep 'n lieflike spabad het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eenheid lei na die stoep met buitesitplek vir 4.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marelize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Seekoeistraat 2483, Marlothpark, 2162, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeistraat 2483, Marlothpark, 2162, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang