Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tree Top Cabin @ Timeless Farm

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R528, Timeless-plaas, George's Vallei, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tree Top Cabin @ Timeless Farm is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat op 'n werkende plaas sowat 15 km buite Haenertsberg geleë is en asemrowende uitsigte oor die vallei bied. Die plaas spog met makadamia-, avokado-, lietsjie- en pekanneutbome wat oor die perseel versprei is, asook 'n waterval waarheen gaste kan stap.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die aangrensende etenstafel het sitplek vir 2 gaste. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n houtvuurwarmbad.

Gaste het toegang tot 'n dek met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Tree Top Cabin @ Timeless Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie-Claire Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R528, Timeless-plaas, George's Vallei, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Tree Top Cabin @ Timeless Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R528, Timeless-plaas, George's Vallei, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b8752a06c527ebee3085b071e9b1e2c430ab04b57a9eb2e2ad6374f655af9bcf203debede9ab31eba2e26a6dd27a917323b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R528 Timeless Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -23.961600601022 30.006850669963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang