Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tree Top View Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Juan M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Sien sterre. Heerlik! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Heerlik 10 uit 10. Lieflike, pragtige, skoon woonstel. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige uitsig. Stil omgewing. Netjies, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Veilige en netjiese verblyf. Hierdie verblyf is beslis aanbeveelbaar vir oornag as 'n persoon deur Namibië reis. Beddens en toerusting van hoogstaande gehalte. Baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang en veilige plek en mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dis regtig gerieflik, huis weg van jou huis af. Rustige, veilige area. 2de keer! Perfek soos die 1ste keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflike verblyf, vriendelike gasvrou. Ons sal vir seker weer daar bly. Baie lekker gebly, alles wat ons benodig het, was daar. Die gasvrou het die ekstra myl vir ons gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie mooi en veilige verblyf en omgewing. Baie netjiese en skoon plek om te bly. Vriendelik ontvang. Goed toegeruste woonstel. Lekker beddens om op te slaap. Baie veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Skoon en netjiese verblyf met goed toegeruste kombuisie. Skoon en netjiese verblyf met goed toegeruste kombuisie - naby alles en vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Babs-straat 24, Ludwigsdorf, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75ee28cac934ed34ef1d8718236120cc70ef402b1edf981c8567c3695aced977871b0223d81f9e3f376af4a57f5b85ffa02b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag, vir 5 mense 23 5 1 5 24 Babs Street Ludwigsdorf 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.569852535979 17.121890176721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang