Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tree Tops Guest Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Trevor En Dee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Tree Tops Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Jeanette C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette C

Loved the deck outside.

Easy, quiet, and pleasant.

Izanke D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanke D

Heerlik gebly! Die eienaars het selfs vir ons 'n verwarmer aangesit, so toe ons daar.

Ja, heerlik gebly. Baie vriendelike diens. Mooiste honde.

Rene J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene J

Overnight stay for wedding.

The stay was ideal as we attended a wedding 2 km away from Tree Tops Guest Farm.

Kaylene M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylene M

Baie behulpsaam en lekker stil en rustig daar.

Vir 'n vinnige oorslaap het 'n mens niks meer nodig as Tree Tops nie.

Corelie F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Corelie F

Het bietjie meer verwag vir die prys! Geen water was nie aangenaam nie.

Baie basies, skoon. Het geen water gehad Saterdag en Sondag oggend wat nie ideaal was nie!

Marius M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M

Very friendly and caring hosts.

Would like to spend more time at the venue.

Alta S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta S

Gerieflik en skoon.

Bietjie duur in vegelyking met ander soortgelyke akkommodasie, maar andersins baie gerieflik en ruim.

Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Het lekker gebly.

Gasvrou was baie behulpsaam.

Caitlin H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Caitlin H

Perfect stay over for Rosemary Hill.

We had a very short stay due to attending a wedding at Rosemary Hill, but the host was helpful and friendly, the bed was comfy and the view was beautiful!

Joscelynn S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joscelynn S

Accommodation was value for money.

Rooms had great deck views over the garden.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charles W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles W

Beautiful place.

Quiet. Good view. Good accommodation. The owners are very helpful and friendly. The place is very isolated, but this ideal if you do not want to be disturbed.

Zelma D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Zelma D

Te duur.

Baie duur vir standaard van verblyf.

Jellene E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jellene E

Mooiste plek.

Was regtig 'n pragtige plek, lekker gerus, en die 3 labradors wat daar is is dierbaar.

Samantha M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M

Lovely

It was a lovely place with lots of living space and very neat.

Rolette D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolette D

Kamer wat baie groot, mooi, skoon en netjies is.

Ons kan die verblyf by Tree Tops aanbeveel, dit was baie skoon, netjies en reg langs die trouvenue waar ons wou wees.

Christelle B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Vinnig, veilig, maklik.

Baie goeie eienaars.

Marthelle T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthelle T

Baie goed, pragtige omgewing.

Baie tuis gevoel. Stil omgewing. Alles mooi skoon.

Madalein W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Madalein W

Ons kon nie die kamer kry wat ons bespreek het nie. Daar was reeds iemand ingeboek.

Uitsig was pragtig. Eienaars was nie daar om ons te ontvang nie. Eers met ons vertrek was die eienaar daar om te hoor of alles reg was. Kortsluiting op krane in stort. Toilet verstop.

Liezel V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Salig! Rus vir die siel!

Perfekte plek vir die aandjie weg van die huis! Pragtige uitsig oor die ooste van Pta en 'n puik eenheid. Beter as die fotos!

Riana K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana K

Lovely.

Thank you Trevor and Dee. What a lovely place! I loved every moment. Will definitely see you again. If you want a moment of peace and joy, go to Tree Tops.

Mervyn R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Mervyn R

Nie te sleg.

Eenheid is swak toegerus. Geen borde. Geen mikrogolf. Vir die prys verwag mens darem lugversorging. Eienaar is baie vriendelik.

Liesl C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl C

Gasvry en baie ruimte.

Uitstekende akkommodasie. Waarde vir geld.

Natasha P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha P

Lekke rustige plekkie vir stil wegbreek.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Green-weg 335, Mooiplaats, Pretoria-Oos, 0041, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuVkAORRdJHPorgTBr96Vzhl6HlP3rZOfef3ibOcRyuAwzSIZyf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 335 Green Road Mooiplaats 0041 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.800166474137 28.428947925568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang