Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tree Tops Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Green-weg 335, Mooiplaats, Pretoria-Oos, 0041, Gauteng
  • Vanaf R1 265 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tree Tops Guest Farm is op Mac's Crest-plaas sowat 3,5 km vanaf die N4 en 15 minute vanaf Pretoria-Oos geleë. Gerieflike selfsorgverblyf word in 4 eenhede met panoramiese uitsigte oor die vallei gebied. Die plaas bied maklike toegang tot plaaslike trouvenues en dis sowat 1 km vanaf Rosemary Hill wat gewilde bergfiets- en voetslaanroetes en 'n restaurant bied. Tree Tops bied privaatheid en ontspanning en dis ideaal vir paartjies, gesinne of groepe.

Tree Tops Nest word omring deur inheemse doring- en stinkhoutbome en dit bied panoramiese uitsigte oor die vallei en asemrowende sonsondergange. Die verhewe oopplan-eenheid skuil tussen bome en dis die ideale plek om voëls te kyk. Die eenheid beskik oor 'n sitkamer, 'n koningingrootte-sleebed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n volledig toegeruste kombuis.

Tree Tops House is 'n gerieflike tweeslaapkamerhuis in 'n pragtige tuin met 'n lieflike uitsig oor die vallei. Gaste kan sonsondergange van die groot stoep af geniet. Daar is 2 badkamers, 'n groot kombuis, eetarea, sitkamer en 'n groot tuin met braaigeriewe en tuinmeubels.

Tree Tops Suites bied verblyf in 3 ruim suites. Elke suite het 'n dubbelbed, 'n en suite-stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n sitkamerarea.

Treetops bied slaapplek aan 15 gaste en is sowat 25 minute vanaf Hatfield Gautrain-stasie en sowat 45 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Nabygeleë trouvenues sluit Die Akker, L'Aquila Country Estate en Mooiplaatsie Country Estate in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Jeanette C
Saam met lewensmaat
4.8
Loved the deck outside. Easy, quiet, and pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Izanke D
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik gebly! Die eienaars het selfs vir ons 'n verwarmer aangesit, so toe ons daar. Ja, heerlik gebly. Baie vriendelike diens. Mooiste honde.
Jun 2024
Rene J
Saam met lewensmaat
4.8
Overnight stay for wedding. The stay was ideal as we attended a wedding 2 km away from Tree Tops Guest Farm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Marius M
4.8
Very friendly and caring hosts. Would like to spend more time at the venue.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Alta S
4.8
Gerieflik en skoon. Bietjie duur in vegelyking met ander soortgelyke akkommodasie, maar andersins baie gerieflik en ruim.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Trevor En Dee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Green-weg 335, Mooiplaats, Pretoria-Oos, 0041, Gauteng
  • Gaste dink Tree Tops Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Green-weg 335, Mooiplaats, Pretoria-Oos, 0041, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuVkAORRdJHPorgTBr96Vzhl6HlP3rZOfef3ibOcRyuAwzSIZyf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 335 Green Road Mooiplaats 0041 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.800166474137 28.428947925568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang