Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tree Tops Willard's Beach Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eland-weg 1, 26 Villa Med, Willard's Beach, 4439, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tree Tops Willard's Beach Apartment is 'n helder en lugtige oopplanwoonstel wat naby die hoofstrand van Willard's Beach in Ballito geleë is. Hierdie eenheid is 'n ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aangesien dit ook spog met uitsigte oor die omliggende welige tuine.

Dié woonstel het slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer, sowel as die tweede slaapkamer, het beide lugversorging en gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die hoof en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n ruim balkon met buitemeubels wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Daar is 2 veilige parkeerplekke in die kompleks beskikbaar en gaste sal slegs 300 m van die strand en ander geriewe af wees.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Eland-weg 1, 26 Villa Med, Willard's Beach, 4439, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tree Tops Willard's Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eland-weg 1, 26 Villa Med, Willard's Beach, 4439, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8ca06f7fd6ec4d0bde4db6ce6ba9223229acf0715386dae3a3bac8108881b89079aefd6183d6940d9e97c5c676bcedc6f20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Eland Road 26 Villa Med 4439 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.528863128974 31.221749782562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang