Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treebia Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Anika A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Amazing. Die verblyf was rustig en mooi. Die gasheer was vriendelik. Dit is naby aan alles geleë en is netjies toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

A perfect stay in Plett. We had an amazing holiday. Clayton was an excellent host at Treebia. The accommodation is extremely clean, everything in the units are new. The units have a very peaceful energy around them. We highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Rustig, doodstil, pikdonker in die nagte, word soggens wakker met die gesing van voëltjies. Lekker goedversorgde eenheid weg van die geraas van motors, as jy van stilte hou is dit die een vir jou. Ook nie in die boendoes nie, maar naby die strande en winkels. Volle DStv en alle geriewe. Die gasheer is 'n aangename, vriendelike man.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier C
Kort verblyf
5.0
Aug 2020

Ongelooflike lekke plek. Clayton fantastiese gasheer! Treebia was heerlike wegbreek. Het myself per ongeluk uitgesluit en Clayton het uit sy pad gegaan om to my redding te kom. Mooi plek in rustige omgewing. Wonderlike plek as jy wil wegkom vir 'n paar dae. Dankie Clayton.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randolene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Wonderlike tyd by Treebia. Treebia is een van die beste plek waar ons tuis gegaan het sover. Dus netjies skoon en het ’n pragtige uitsig. Clayton is baie behulpsaam en vriendelik. Die plekkie is baie goed toegerus en het alles wat benodig is vir ’n gerieflike tyd. Sal definitief hierdie plek aanbeveel en weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Excellent! The warm welcome and friendliness of the host was amazing! The unit was clean, spacious, comfortable and suited our every need. Everything was perfect. Clayton really made us feel welcome. Highly recommended property and we will definitely go back whenever we can.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2019

Modern en baie skoon. Clayton was 'n uitstekende gasheer: reageer op ons vrae, die check-in was maklik en hy het ons gewys. Die verblyf is modern en baie skoon. Die bed was goed met gehaltelinne en Clayton het die dagbed vir ons seun opgemaak, ook baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raynard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Perfection hidden in the forest. A true gem nestled between the beautiful trees of the Garden Route. Friendly staff and great accommodation. No gated parking available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lodene G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2019

Skoon, netjies, modern. Silwerskoon, ruim verblyf met alles wat jy nodig het en besondere mooi ontwerp en dekor met netjiese meubels en toerusting. DStv en WiFi. Troeteldiervriendelik in die ware sin van die woord - jou diere het hulle eie tuin wat veilig afgeskort is van die ander areas. Privaat met 'n vriendelike gasheer. Ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2018

Stunning verblyf. Stunning blyplek, mooi tuin. Ontspanne atmosfeer met pragtige moderne dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanois-singel 47, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a7b105561be174ed76504531892564a9656c1cc093d89388d2dbf4d95d2759c34b9645d5f40216c3e4d4d2da2b7f6059281?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 47 Hanois Crescent Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.066485843655 23.364267543852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang