Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treebia Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanois-singel 47, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Treebia Self-catering bied gerieflike verblyf in 2 eenhede in 'n voorstedelike woud-omgewing op die rand van 'n groen strook net langs die Piesang-vallei in Plettenbergbaai. Die eiendom is gerieflik geleë naby winkels, restaurante, 'n supermark, die strand, 'n gholfbaan, 'n gimnasium, Plettenbergbaai-lughawe en die middedorp.

Albei eenhede het 'n moderne, rustieke gevoel en beskik oor aparte slaapkamers en badkamers, en oopplan-leefareas. Die slaapkamers en leefareas maak oop op sonnige, onderdak patio's. Eenheid 1 kan 2 gaste akkommodeer in 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word; 'n derde bed in die vorm van 'n dagbed in die leefarea kan op versoek opgestel word. Eenheid 2 kan tot 4 gaste akkommodeer in 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens; die 2 enkelbeddens kan ook in 'n koninggrootte-bed omskep word. Albei eenhede se badkamers is toegerus met 'n wasbak en stort.

Die kombuis is toegerus met yskaste, ketels en broodroosters. Ander geriewe sluit 'n TV's met volledige DStv in. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Treebia Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hanois-singel 47, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Treebia Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanois-singel 47, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a7b105561be174ed76504531892564a9656c1cc093d89388d2dbf4d95d2759c34b9645d5f40216c3e4d4d2da2b7f6059281?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 47 Hanois Crescent Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.066485843655 23.364267543852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang