Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treedom Villas and Vardos

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dune Mole-straat 248, Langvlei Duine, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 173 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Treedom Villas and Vardos is 'n unieke, eko-vriendelike bestemming wat selfsorgverblyf in die hartjie van die Tuinroete teen die kus in die dorpie Wildernis bied.

Gaste kan tussen die Treehouse Villa met slaapplek vir 4 of die Vardo Gypsy Wagons kies. Die boheems-sjiek tripelverdieping-villa beskik oor 2 oopplan-slaapkamers met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 1 badkamer met 'n stort, en 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis en -leefarea met 'n TV wat DStv en Netflix-stroomdienste het.

Die Owl Vardo Wagon en Gypsy Vardo Wagon het elk 'n koningingrootte-bed. Die Owl Vardo het 'n bed onder die hoofbed vir 2 kinders met feetjieligte. Elke Vardo het 'n privaat badkamer. Elke Vardo het ook 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is, WiFi, sonstoele, swaaie en 'n privaat glashuis met braaigeriewe wat deur feëtjieliggies verlig word.

Daar is 'n gemeenskaplike, hartvormige plonspoel.

Treedom bied ook die opsie om 'n lekker maaltyd in die liefdestonnel te geniet. Hier kan gaste 'n privaat ete in die woud onder 'n natuurlike tonnel wat met die hand geweef is geniet. Seisoenale spyskaarte, lanterns en 'n magiese atmosfeer is hier te vind. Die spyskaarte word per ete ontwerp en besprekings moet minimum 2 dae vooraf gemaak word.

Wildernis spog met verskeie restaurante en aktiwiteite soos watersport, walviskyk, perdry, kanovaart en voetslaan na watervalle, asook bergfietsroetes, abseil en valskermsweef. Gaste kan ook die Malachite Voëlskuiling in die Wildernis Nasionale Park besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Connie C
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing, beautiful and would highly recommend. What an amazing experience there, the owner is really lovely and we felt really welcome....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Lizel M
Saam met lewensmaat
5.0
A must stay place. Lovely place, close or in the middle of the Wilderness. But you would be none the wiser. We had a stunning dinner in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Jhuanita R
5.0
Beautiful vow renewal and accommodation. We did our ten-year vow renewal at Treedom Villas and Vardos and booked the entire place to st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Benita M
Saam met lewensmaat
5.0
Warm ontvangs en ietsie anders. Ons is baie warm ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die area is pragtig en die verblyf is ietsie anders as die...
Sien meer
Jun 2023
Barend K
Saam met lewensmaat
5.0
Debbie en Marc is ongelooflike mense en die geriewe was uit 'n ander wêreld. Treedom en Vardos is geleë in die bos met 'n pragtige see-uitsig. Die "ka...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dune Mole-straat 248, Langvlei Duine, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Treedom Villas and Vardos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 173
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 173
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dune Mole-straat 248, Langvlei Duine, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf1f43dc496a5e60ba5b7fae963e8ba3089681172d836369d0fed1e8a0f37315e4d150f27e432460a996ab9a730787a1ca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 173 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 248 Dune Mole Street Langvlei Dunes 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.996546165706 22.653123122617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang