Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treeferns Trout Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 49 resensies vir Treeferns Trout Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Karen J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J

Very relaxing.

Our weekend escape was nothing short of magical. Nestled in a picturesque location, the setting was a haven of natural beauty. Our furry friends were in doggy heaven! There was ample space for them to romp around for some off-leash fun. It was heartwarming to see our dogs so happy and relaxed. The accommodation itself was incredibly cozy. We spent our evenings curled up by a warm, inviting fireplace, enjoying the tranquil ambiance. The pretty dams were fully stocked with trout. The hosts were a highlight of the trip. Their friendliness and genuine hospitality made us feel like part of the family. They were always available with helpful tips and recommendations, enhancing our overall experience. One of the standout features of our getaway was the hiking opportunities. Overall, this weekend away exceeded all expectations. It was a perfect blend of scenic beauty.

Magriet V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet V

Baie lekker gekuier.

Was baie mooi en rustig, het lekker vis gevang. Dit was die 3de keer wat ons daar was en sal enige dag weer gaan. Maria is altyd daar om te help.

Eugene K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene K

Fantastic getaway.

Very warm, friendly people. Thanks to Maria and Jan.

Christa J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J

Ons het lekker gebly en ons 4 voet kind het oor as genoeg plek gehad om te hardloop.

Treeferns Trout Lodge is baie goed geleë en 'n pragtige plek met mooi damme, staproetes en groen grasvlaktes. Ons 4 voet kind het dit net so geniet. Sy het genoeg plek gehad om te hardloop en lekker in die damme te swem.

Treeferns Trout Lodge se terugvoer

As always, you are fabulous clients. Thank you once again for all your support to the tourist industry and help in keeping our lodge a market leader. Come visit soon.

Treeferns Trout Lodge
Christine M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine M

Relaxing family friendly stay.

We had a highly enjoyable stay at Treeferns. The hosts were very friendly and accommodating with our big group. Our group enjoyed the trout fishing and clay pigeon shooting. The facilities are very good. Don't forget to take a walk to the waterfalls. We loved hearing about the history of the farm.

Kari D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Kari D

Beautiful location, disappointing fishing.

Some dams had no fish and others were not stocked/poorly stocked. The accommodation was basic but serviced daily, which made it convenient. Take along hot water bottles and extra blankets as the unit gets very cold at night. Electric blankets would help a lot. The lodge is neat and well-maintained, but enquire about the stocking of the dams before booking.

Carmen J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J

Perfect, cannot wait to return!

The most beautiful location and stay. We loved being in the farm cottage, it was cosy and perfect, and the fireplace made the entire house warm in the freezing weather! Maria and Johnny are amazing hosts!

Sunet D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet D

Beautiful.

Baie mooi en rustig. Hier kan jy rus. Dammetjies is almal netjies en skoon. Mooiste uitsig vanaf ons chalet.

Hester V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Kan jou batterye herlaai met die rustigheid en die ongereptheid.

Ongelooflik. Het al ons verwagtinge oortref. Baie dankie aan die eienaars - julle het 'n juweelplekkie.

Yustine B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yustine B

Hidden jewel.

The nature and scenery at Treeferns Trout Lodge are beyond any words. It is food for the soul.

Mark A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A

Great place.

Nice location with great fishing and awesome for the dogs.

Carol C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C

Best value for money.

It is so peaceful and relaxing, and Maria the owner up graded us to such a beautiful chalet. The accommodation was beautiful and peace and tranquillity is soothing to the soul. I highly recommend Treeferns Trout Lodge.

Leonore L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonore L

Beautiful trout farm.

We had a lovely stay at Treeferns Trout Lodge. The dams and scenery were beautiful. Panorama was cozy, comfortable, and clean. We booked brown trout, but they told us we were staying in Panorama. It ended up being a better location for our small children.

Robin Lionel E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin Lionel E

Baie lekker Dankie.

Visvang was goed, plek is netjies en goed gediens elke dag. Sal dit aanbeveel vir enige vlieg hengelaar.

Martin H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H

Fantastiese omgewing om te gaan rus!

Goeie ligging. Netjiese grondpad. Lekker visvang! Mooi verblyf.

Jannie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V

Baie lekker, sal weer gaan.

Omgewing is baie mooi.

Altie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altie S

Treeferns Trout Lodge is pragtig!

Heerlike ontspanne atmosfeer! Ons het elke oggend wakker geword met die gekwetter van voëls. Kon heerlik rus, weg van die stad se lawaai!

Kobus L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Prentjiemooi.

13 damme en wonderlike visvanggeleentheid. Regtig baie mooi en baie netjies.

Lara B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lara B

Beautiful and relaxing.

Treeferns Lodge is in a beautiful setting and the chalets are spaced out ensuring privacy. Lots of dams to try to fish at. The fireplaces inside the unit are lovely. The clay pigeon shooting is a must-try - we had lots of fun with that.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Charl D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl D

Gekom vir die visvang en was hoogs teleurgesteld.

Met die aankoms was ons gesê dat die damme almal vars gestock is met visse. Dit was wel nie die geval nie met verskeie ander mense wat ons nader met dieselfde klagtes. Daar was 'n totaal van 2 visse in die mees ge-stockte dam en nie een byt van 'n visstok af vir meer as 3 eenhede se mense nie. Het darem 'n klein afslag gekry vir die duur visvangkostes.

Chantelle P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P

So peaceful.

I would defenitely go to Treeferns trout lodge again. The owner and staff are so awesome, kind and always friendly. The house we stayed in is very peaceful, the birdlife is also amazing here. The flowing water from dam to dam just made the heart peacful and happy. The beds are so amazing as well. It is not everywhere that you can say you slept comfortably and here we were very comfortable. My little people enjoyed it here as well. There was a trampoline and swing for them to play on and they enjoyed their walks from dam to dam as well. I would defenitely go to Treeferns again.

Henry H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry H

Treeferns Trout Lodge is voorwaar 'n baie lekker plek om net weg te breek van jou daaglikse lewe.

Dit is baie rustig en veilig. Die verblyf is ook baie netjies. Gaan besoek Treeferns Trout Lodge gerus, ons het dit baie geniet.

Martli D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martli D

Idiliese naweek in ’n ou, historiese plaashuis.

Ons sal beslis weer besoek!

Sonja G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G

Vriendelike ontvangs. Stil en rustige, mooi omgewing.

Heerlike, rustige atmosfeer. Kon lekker ontspan. Pragtige omgewing. Silwerskoon huisies. Lekker binne- of buitebraai-area! Sommer net lekker!

Ed C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ed C

Reg

Sien sterre.

Philip V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip V

Baie aangenaam. Goeie instandhouding van gronde en damme. Vriendelike eienaars. Ruim, gemaklike akkommodasie

Baie lekker plek. Maria en Johnny albei vriendelik en hulpvaardig. Damme netjies en goed gevul met forel. Weer net nie met ons saamgespeel nie, maar dis maar Dullstroom vir jou.

Schebonn D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schebonn D

Dit is asemrowend-mooi daar!

Die akkommodasie en ligging is vreeslik mooi. Die geriewe was perfek. Sal beslis weer daar kuier!

Heila P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heila P

Die kuier op die plaas was heerlik!

Pragtige sonsopkoms en sonsondergang! Heerlike beddens met stilte sodat 'n mens behoorlik kan rus. Heerlike verblyf met rustigheid en sielsrus. Pragtige uitsig en verblyf is regtig stunning! Die grondpad na die Treeferns Trout Lodge is rof en ver. Sinkplaatpad is net te erg.

Carien F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien F

Te mooi vir woorde.

Ons was aangenaam verras toe ons arriveer. Die eienaars was baie vriendelik en het sonder twyfel na ons belange omgesien, wat in elk geval die eens groot of baie was nie. Brown Trout was pragtig met sy dek oor Dam 1. Die kaggel het goed handig gekom oor die koue nat naweek en ons het nooit uit hout gehardloop nie. Die lapa was ten volle toegerus en ideaal vir groter groepe wat in verskillende eenhede bly. Die grondpad op pad soontoe was ietwat van 'n uitdaging a.g.v reën en klein motors sou definitief gesukkel het. Die damme is goed onderhou en vol forel. Ons sien uit om weer te gaan kuier veral nadat die badkamers ook opgegradeer is. Ons kan met gemak Treeferns aanraai vir 'n rustige naweek weg.

Sonette B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette B

Ontspannende naweek in 'n pragtige omgewing.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ek en die hond het die wandelpaaie geniet. Die damme is vol water en daar is 13 damme of van te kies. Alhoewel my man vir die eerste keer trout gevang het, het hy 'n byt gehad. Daar is volop vis in die damme. Die huisies het 'n kaggel wat 'n lekker atmosfeer skep. Huisies was skoon en netjies. Die 13 km grondpad na die lodge was bietjie sleg. Ek sal dit nie met 'n gewone kar aandurf nie. Ons sal vir seker weer gaan. Was 'n lekker naweek.

Sue L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L

Baie lekker en rustig.

Was heerlik. Huisie is lieflik met lekker kaggel. Baie stil en niemand pla nie. Visvang was puik.

Danie S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Asemrowend.

Beste Lodge waarby ons nog was, regte atmosfeer vir ontspan. Die Treeferns Trout Lodge se span is baie gewillig om te help en gaan die ekstra myl om jou te vergesel.

James M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James M

Great place!

Great views, good fishing.

Johan V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekende, rustige blyplek. Ideaal om weg te kom van stadsgeraas.

Maar: Die paaie van 13 km is nie geskik vir 'n gewone voertuig nie. Dit was 'n absolute stresvolle nagmerrie-rit wat meer as 'n uur geneem het om af te lê, en weer nog 'n uur om te vertrek. Dankie.

Edgar K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edgar K

Lovely farm, trout dams and self-catering cottages. Great base to ride from by MTB.

Clean spring water and hills surrounds made for a nice 4 night stay to explore the area by mountain bike. Take the dirt roads to Dullstroom for lunch or coffee or down to past sky farms allows for some lovely loops to ride by bike and then relax next to the trout dams after a ride.

Marie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie S

Mooi en rustige omgewing.

Sal enige tyd aanbeveel, waarde vir geld.

Okkie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Okkie V

One of the most pleasant weekends ever.

The resort is ideal for a weekend break away to get away from the daily rush. The accommodation is adequate, the scenery spectacular and the fishing awesome. I am planning my next trip already.

Glizelle L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glizelle L

Baie goeie forel-visvang venue.

Ons het 'n baie lekker langnaweek geniet by Tree Ferns. Alhoewel dit nie luuks is nie, is dit die klein luukshede wat wys dat hulle moeite doen, soos die goeie beddens en beddegoed, en die skoonmaakdiens wat ingesluit is by die prys. Ons kan eerlikwaar se ons het lanklaas by so goed versorgde forel-venue gebly en visgevang. Hier word voorwaar moeite gedoen. Die kliëntediens was ook van die boonste rakke. Maria het so baie moeite gedoen. Sy is voorwaar 'n baie goeie bestuurder. Ons beplan klaar wanneer ons teruggaan.

Jana S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S

Vlieghengelaar se droom.

Ons het die besoek aan Treeferns Trout Lodge ontsettend geniet. Ons blyplek was baie mooi en goed ingerig. 13 foreldamme om van te kies in die mooiste natuurskoon. My man het heelwat van die damme getoets en sukses behaal. Ons bergfietse is saam en dit kan ek aanbeveel. Vir 'n wegbreeknaweek in die natuur waar jy heerlik kan ontspan is hierdie plek 'n juweel. Johnny en Maria se diens is persoonlik en hulle doen moeite om seker te maak julle geniet die kuier. Die grondpad is op plekke redelik uitgery, veral na die reën. Sedan-motors sal dit stadig moet vat, met die SUV was dit nie 'n probleem nie. Ons kom baie graag weer kuier.

Steve B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve B

Uitstekend.

Baie netjies, gerieflik en aangenaam. Grondpad rybaar met gewone motor. Damme geleë reg voor chalets en baie vis in damme. Baie aangename naweek - hoog aanbeveel.

Sonja E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja E

Uitstekend.

Ongelooflike natuurskoon. As jy wil rus, is dit die plek vir jou. Ons sal beslis weer soontoe gaan. Eienaars is ongelooflik vriendelik en gasvry.

Dalinca V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalinca V

Rustig, pragtig, goeie diens!

Die stilte en natuurskoon van Treeferns het gesorg vir 'n heerlike wegbreek. Mooiste staproete met watervalle in die Sjampanje-vallei! Sien uit om terug te gaan - veral na die beplande opgraderings. Maria en Johnny is amazing gashere.

Anton L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton L

'n Bietjie beknop en min spasie.

Lekker huisies en goed onderhou. Diens is vriendelik en al die versoeke is gou na omgesien. Die huisies is egter baie beknop met min sitplek en pakplek. Hengel is moeilik, waarskynlik weens te veel hengelaars asook "spawn" tyd.

Tersia V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia V

Rustig en baie lekker stil.

Pragtige omgewing. Baie forel.

Callie S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie S

Baie smart, stel dit vir my beste vriende voor!

Natuur is baie mooi. Ek en my vrou kon privaat kwaliteit tyd saam spandeer. Die bestuur is baie professioneel en vriendelik. My beste wegbreek tot dusver. Doen jouself 'n guns en gaan kyk bietjie wat hier aangaan, wees gereed om 'n aangename verrassing te kry.

Annelize G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize G

Pragtige plekkie met fantastiese forel!

Treeferns Trout lodge is 'n klein juweel! Ons het heerlik gekuier en kon nie vir 'n mooier omgewing of beter hengel gevra het nie. Die honde-kinders het net soveel pret gehad! Maria en Johnny was ongelooflik en het absoluut uit hul pad gegaan om seker te maak als is perfek vir ons. Ons hoop om gou weer 'n draai te maak.

Stefan C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan C

Ons het baie rustig gebly en dit geniet om uit die stad te kom.

Baie dankie Maria en span. Die kamers was als mooi skoon en kombuis was goed ingerig. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Die plaas is skoon en die huisies ver genoeg uit mekaar dat mens nie agter kom daar is ander mense rondom jou nie. Volgende keer sal ek definitief bietjie wil visvang!

Janlouis D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janlouis D

Die slegte pad na die pragtige kothuis en plaas is uitgebalanseer deur die hulpvaardigheid van die gasheer en gasvrou!

Treeferns is 'n uitsonderlike plek, met lieflike damme en pragtige natuurskoon. Die kothuis is baie goed ingerig en was perfek vir ons se doeleindes.Die pad na die plaas is sleg, en moet glad nie met 'n motor met standaard grondvryhoogte aangedurf word nie. Ons Jetta het 'n klip geslaan en die het 'n gat in die enjin se oliebodem gedruk. Ek herhaal - moenie die pad aandurf met 'n gewone motor nie, op sy beste is hy 'n 50km/h kruippad. Die gasheer en gasvrou was baie hulpvaardig, en die personeel was baie vriendelik. Ek sal beslis Treeferns aanbeveel vir mense wat op soek is na 'n afgeleë wegbreek met pragtige natuurskoon, solank hulle 'n sportnutsmotor het.

Vanaf
Vanaf R1 606
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 606
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 87 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 3 van Vlakfontein Plaas, Deel 232JT, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxKY7rf7ZTfxbc8zt2hwYHBD63ex4Ht4tOdz5JySQ0T0EMd2pYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 606 per nag (plek vir 3) 49 5 1 5 Section 3 of the farm Vlakfontein Section 232JT 1100 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -25.566666666667 30.179166666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang