Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treehouse Bloemfontein

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Hendrik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Modern, comfortable, secure and friendly. Very modern and secure and perfect location. Very helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlik! Ons het heerlik gebly. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita K
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Great, safe stay. Host communicated with us to check our travel plans and if we'd like the hot tub fired up ready for our arrival! Everything available as advertised. The host was very helpful and friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokwanda V
1 nag
5.0
Apr 2024

Excellent service, stunning house. We had an amazing stay. The hosts were very friendly and welcoming. The house is very beautiful and clean. Quiet neighbourhood, no disturbances. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Happiness. Very nice place, safe and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannie
Treehouse Bloemfontein
Goeie dag Connie. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Hoop om julle spoedig weer te sien. Boomhuis groete.

Andrea D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uiters gasvry. Die Tickle Tub is vir seker 'n wenner. Dankie Jannie en span. Vir seker 'n aanbeveling. Ideaal vir 'n familie van 4 of 'n paartjie van 2. Dankie aan die gasheer en gasvrou vir julle hulp, vriendelikheid en lekker eetgoed. Julle is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannie
Treehouse Bloemfontein
Hi Andrea. Dit was lekker om julle te huisves. Bly julle het die Tickle Tub ook baie geniet. Hier word kliënte vriende.

Johan G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

Bitter lekker. Baie goed toegeruste plek en die hot tub is 'n wenner. Die hoofslaapkamer het geen waaier nie, en dis dalk alles wat ek voel 'n verskil sal maak. Verder as dit het die plek letterlik alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna V
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Aug 2024

Lekker oorgeslaap met twee dogtertjies wat moes sport doen. Die huisie is perfek, die warm water is egter nie warm genoeg vir gemaklike stort nie. Die eienaar kan dit vir seker verbeter.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jannie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haldon-weg 136, Gardeniapark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA367a153d75d05d36ec3dabe2e61049f202e4f79e50262b81554ea184f560429651f00ff8e84eb0aaa04e4559dd960aab1738?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 136 Haldon Road Gardenia Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -29.127099787205 26.174375934359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang