Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treehouse Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons wou nie huis toe gaan nie! Dit was asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Was 'n lekker en rustig. Was 'n lekker en rustig. Om na die voëltjies hier by jou te sien en na te luister terwyl jy op die stoep sit en kuier is special.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Treehouse Cottage
So glad you enjoyed your stay. Hope you return someday to visit the birds again.

Hennie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

It was very pleasant. Margaret and Sally welcomed us and were very friendly and helpful. The room at Treehouse Cottage is tidy and well-equipped, and the scenery is stunning. We thoroughly enjoyed our stay. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Treehouse Cottage
Thank you so much for being such lovely guests. So sorry the weather was so bad. Take care. Margaret and Sally

Danika K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pragtige, rustige omgewing. Die kothuis is privaat en die omgewing stil en rustig. Die balkon kyk uit op 'n boomryke area waar loeries in die oggende kom sit. Dit was baie spesiaal om te sien. Dankie, Sally en Margaret, vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Treehouse Cottage
Thank you for being such lovely guests. Hope you return someday.

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Dit was heerlik rustig en baie aangenaam. Word hoogs aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sally
Treehouse Cottage
Glad you enjoyed your stay. Hope you return some day.

Aubrey M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Beautiful, tranquil setting, ideal for a weekend break-away. Fantastic hosts. Will definitely revisit given the opportunity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Treehouse Cottage
You were super guests. Hope you visit again. Thank you for staying at Treehouse Cottage.

Cisca B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Baie mooi verblyf. Pragtige uitsig, baie rustig met geen beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle S
1 nag
5.0
Nov 2021

Awesome. My daughter absolutely loved the treehouse idea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Treehouse Cottage
Thank you for staying here and leaving the cottage in tip top condition. Hope you come again.

Sue E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Simply the best. Margaret and Sandy are fantastic hosts, friendly, helpful without being intrusive. The situation of the cottage in the tree tops is perfect for the bird life that abounds, the Loeries (turago) entertained us non stop and eagerly ate the bananas we shared with them. A very restful place and ideal for a stop over en route to Eastern Cape from Cape Town. Would stop over again if the need arose for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Treehouse Cottage
Its always a pleasure to have such wonderful happy guests as your selves! Hope you find the need to return! The Loeries are waiting.

Helma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Pragtig! Die boomhuis is skoon en netjies en goed ingerig. Kyk gerus na die inligting oor die omgewing wat vir jou neergesit is. Dis die moeite werd om daardie plekke te besoek. Wat kan meer idillies wees as om soggens jou koffie op die stoepie te geniet terwyl jy die loeries in die bome dophou?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Treehouse Cottage
Thank you so much. You were wonderful guests. Hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashlands 2, Askoppad, The Crags, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN5sndM6A2ZCG8wOx6YYbCuWDtx5pb04FgUTQfi5xyuk0CrupGf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 2 Ashlands Askop Road 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.968333333333 23.466388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang