Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Treehouse River Lodge

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
3.6
Claudia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker, netjies, baie mooi en baie vriendelik. Ons het baie lekker oorgeslaap, die plek is baie mooi en die gasvrou is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel Jacobus Burger E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Gesellig. So lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Jun 2022

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Gesels Asb Deur E Pos. Ek Is Land Uit Vir Besigheid Tot Desember S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Heerlik en stil. Sal dit aanbeveel. Heerlik en 'n stil plek vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vumile M
Kort verblyf
3.8
Sep 2018

Excellent. Our stay was wonderful. Words cannot express.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Jun 2018

Over priced. The bedding was stained and it is not at all as advertised, the units are old and not kept in a good condition with even some holes in the thatch roof. We were booked to stay for 5 nights but after 2 decided to leave as we could not bear it any longer. There is also a main road close to the units that wake you up early in the mornings. They are over priced for what you get. We over paid them for the 2 nights and they still insisted on the balance being paid, which I refused. They then started harassing us even coming to the event we were at and getting me called over the load speaker for a message. Will not recommend them to anyone and never stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Margaret S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2017

Tranquil retreat in a beautiful setting with a warm and friendly welcome. Gorgeous setting with friendly service and value for money. The chalet where we stayed in had a beautiful view of the river and one of the best things was sitting on the deck with a cup of coffee and listening to the gurgling of the river below while taking in the surrounding beauty. Treehouse River Lodge's central location makes it the perfect place to stay at and be close enough to all the wonderful attractions that Shongweni has to offer as well as being close enough to the major malls like The Pavilion and Gateway for your shopping fix.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Jul 2016

Very bad, shower, kitchen no fridge, freezer. Very bad experience. Kitchen not in use, fridge not working and bathroom not nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Maria N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2015

Die pragtige omgewing van die Shongweni Vallei was die hoogtepunt. Ons het ons kuiertjie geniet by Treehouse River Lodge. Dit was lekker om na 'n dag se gewoel in die stad terug te kom na hierdie area. Shongweni is goed geleë en die mooiste areas om Durban is naby. Dit was ons "Home away from home". Vriendelike bestuur. Daar was klein dingetjies wat wel gedoen kan word vir gaste se gerief. Bv. om 'n haardroër in die kamer te sit, seep in die badkamer en toiletsproei. Dit is nie artikels wat 'n mens altyd saamneem met vakansie nie. Die son is maar warm in Desember en die bestuur moet miskien daaraan dink om 'n sonskerm op die balkon te sit. Ons het ongelukkig nie in die chalet gebly wat ons bespreek het nie maar het darem 'n lekker klein kombuisie gehad wat gerieflik was. Ons sal graag weer in die toekoms daar wil bly en het die voëls en diere in die area vreeslik geniet. Baie dankie aan die bestuur.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shongweni-vallei B17, M46, Shongweni, Hillcrest, 3226, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiMmQxMWVjLTBjN2MtNDQ2MS05MzQ5LWUxZjMyNTE2ZjgzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 B17 Shongweni Valley M46 Shongweni 3226 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.843324086515 30.703954696655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang