The Treehouse River Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shongweni-vallei B17, M46, Shongweni, Hillcrest, 3226, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Treehouse River Lodge is in Shongweni geleë. Dis net 'n kort entjie se ry van die Shongweni Polo Pony Horse-skougronde af, 30 minute van Durban af en net 10 minute van verskeie sportgronde, winkelsentrums, uitstekende restaurante en toeriste-roetes af.
Verblyf word in 4 eenhede aangebied. Elke eenheid het 'n gemaklike bed, badkamer, waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, en Chalet Twee en Drie het selfsorggeriewe.
Die lodge spog ook met 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek, en kan spa-behandelings bied.
Gaste kan heerlik in die omgewing perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte meemaak, wildkyk, op begeleide wandelinge gaan, bergfietsry, swem of tennis speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Shongweni-vallei B17, M46, Shongweni, Hillcrest, 3226, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Treehouse River Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Shongweni Vallei van 'n Duisend Heuwels KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shongweni-vallei B17, M46, Shongweni, Hillcrest, 3226, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang