Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treelands Abbey

Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Gunning- en Oranjestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 190 R893 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Treelands Abbey is in ’n rustige deel van die dorpie Dullstroom geleë en bied luukse selfsorgverblyf in ateljees en groter eenhede. Die verblyf is geskik vir paartjies, gesinne en groot groepe wat op soek is na ’n wegbreek ver van die stad se rumoer.

Verblyf word in 9 smaakvolle eenhede gebied wat elk ’n badkamer, oopplan-sitarea en -eetarea, ’n kombuisie en ingeboude braaigeriewe het. Elke eenheid het ’n TV met sekere DStv-kanale en gratis, onbeperkte WiFi. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die middedorp is 220 m vanaf Treelands Abbey waar gaste verskeie restaurante en winkels kan besoek. Doendinge in die area sluit fietsry en visvang in.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Eurika O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ongelooflik lekker rustig en netjies. Baie rustig, veilig en netjiese omgewing.
Jun 2024
Weber E
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik. Baie lekker sal weer gaan.
Mei 2024
Rudi V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekke blyplek. Baie lekker gebly. Veilig en bekostigbare verblyf sentraal geleë.
Apr 2024
Renier H
Besigheidsreis
5.0
"Kom definitief weer kuier". Baie dankie, dit was regtig 'n "kom terug" verblyf. Alles was perfek, tot die weer het saamgespeel en was 'n fantastiese ...
Sien meer
Mrt 2024
Bianca D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Die plekkie was baie nice en cozy. Net waarvoor ons gesoek het. Dit is ook in die dorp wat dit maklik maak om by alles uit te kom.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Caj Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 346

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • H/v Gunning- en Oranjestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Treelands Abbey het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 190
R1 190 R893
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 190
R1 190 R893
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Gunning- en Oranjestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9Ii748xRbtN6F5wnLuePpb4uU7oLKMoblhJvkoBSmN4usHjr57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R893 per nag, vir 2 mense 117 5 1 4 Corner of Gunning Street and Oranje Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.41603782866 30.105791034918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang