Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treelands Manor

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.0
Veiligheid
4.3
Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lenatha W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Sentraal geleë en netjiese selfsorgverblyf. Die vertrek was meer ruim as wat ek verwag het en het alles beskikbaar wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Die WiFi se sein was baie swak, kon dit nie veel gebruik nie (noodsaaklikheid met 2 tieners wat saam reis). Die kamer was nie skoongemaak op dag 2 of 'n 2de rol toiletpapier verskaf nie (die bestuurder het my nie teruggebel nadat ek 'n boodskap gelos het hieroor nie). Verder was ons baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Was baie lekker gewees. Is op die perfekte plek geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suné C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Peaceful and romantic. It was a nice and peaceful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kenneth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2024

Kon baie lekkerder gewees het. Ongelukkig glad nie 'n aangename ervaring nie. Eerstens is daar geen internet of DStv beskikbaar soos geadverteer nie. Toe ek die eienaar, een Caj, bel daaroor, was sy effens gladderige kommentaar dat daar skielik dondermiddag, enkele ure voor die langnaweek, probleme met beide die internet en DStv was wat aandag geniet, maar nog nie opgelos is nie. Toe ek die plaaslike bestuurder en skoonmakers daaroor uitvra, was die antwoord dat dienste al lankal afgeskakel is. So, Mnr is skynbaar nie 'n baie eerlike persoon nie. Wat die eenheid betref, ook nie 'n goeie ervaring nie. Die dak is veronderstel om 7 gloeilampe te hê, net 3 daarvan werk! Die ingeboude braai se ligskakelaar hang aan 2 drade, so jy moet maar met jou selfoon se lig braai. Die lieflike koninggrootte bed het 'n elektriese kombers, maar dis 'n enkelbed kombersie! So, een helfte kan lekker warm slaap, jou wederhelfte nie! Een van die 4 dooie gloeilampe is darem Saterdagoggend vervang en 'n ander elektriese kombers is skynbaar by een van die ander eenhede "geleen". So, om op te som, 'n oulike eenheid met baie potensiaal, letterlik loopafstand van alles af, maar ongelukkig 'n eienaar wat suinig is met die geadverteerde waarheid en doodgewone goeie diens.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Alida R
1 nag
2.6
Jun 2023

Pragtige plek, maar ongeskikte eienaar - moet nie skakel nie. Ons was mal oor die eenhede, dit was pragtig, gerieflik en naby aan alles. Moet net nie die eienaar bel as jy verdwaal of sukkel in enige opsigte nie, hy is onbeskof, ongeduldig en kwaad as mens bel half 6/6 uur die aand - so nie 'n onredelike tyd nie. As jy nie oproepe wil neem van groepe van 12 nie, moet nie jou nommer beskikbaar maak nie! Sal nie weer daar bly nie omrede die eienaar se houding. Baie onprofessioneel.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Alicia N
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2023

The advertisement was much different from the actual place itself. When we arrived, we had to drive through town looking for the place where we had to collect the keys, both places were closed and eventually some guy said the keys are at a restaurant, we tried contacting the owner numerous times by phoning, and WhatsApp. There was no TV in the room and after I sent a message to ask, he read the message but didn't reply. No one could get hold of the owner. Will not go back and will not recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Suhesh A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Lovely comfortable accommodation. Clean and neat. Treelands is well located in the town within walking distance to all amenities. Would highly recommend for a getaway for a weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred B
1 nag Saam met vriende
3.2
Jul 2022

Pragtige skoon plekkies, maar geen muurproppe het gewerk nie en die warm water is 'n groot probleem. Dullstroom was baie koud en as die muurproppe nie werk vir die verwarmer en elektriesekombers nie, is dit aaklig. Die stort se warm water kan ook net vir 2 mense hou, so as jy 4 is, stort die laaste 2 mense lou/koud.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

An-li W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

Ons kuier graag by Treelands. Dis ons derde keer by een van Treelands se verblyf opsies. En ook die tweede keer dat ons ander geriewe moes gebruik as wat geboek was. Die verblyf was nog steeds gemaklik, netjies en aangenaam. Ons verkies die oopplan plekkies, waar die TV vanaf die kamer gekyk kan word. Een voorstel wat ek wel het, dat waaiers beskikbaar is indien nodig. Ons het snags baie warm gekry, en was verplig om vensters oop te maak, wat weer gepla het a.g.v. muskiete. Verder geniet ons Treelands baie. Naby die winkels en eetplekkies geleë, maar nog steeds stil en rustig. Ons gaan verseker terug!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Caj Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 346

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Lesedi- en Gunningstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b03b340e9c62c268d0e471abbea9bec485cb9c156104d12724752b15be4635ba6dd1fd57d20055767ecfbdd350cebdfa717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 Corner of Lesedi Street and Gunning Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.417023974856 30.107035314156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang