Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treelands Manor

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Lesedi- en Gunningstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Treelands Manor is in ’n rustige deel van die dorpie Dulstroom geleë en bied luukse selfsorgverblyf in 7 ateljee-eenhede. Die verblyf is geskik vir paartjies, gesinne en groot groepe wat op soek is na ’n wegbreek ver van die stad se rumoer.

Verblyf word in 7 smaakvolle ateljee-eenhede gebied, met 6 super koning-ateljees wat elk slaapplek aan 4 gaste bied en 1 eenheid met slaapplek vir 3. Elke eenheid het 'n badkamer, ingeboude braaigeriewe en ’n oopplan-kombuisie, -sitarea en -eetarea. Elke eenheid het ’n TV. Gaste het toegang tot veilige parkeeplek. Daar is ook konferensiegeriewe of ’n gemeenskaplike kuier-area vir groter groepe.

Treelands Manor is naby Harrie's Pancakes en die middedorp is net 140 m weg waar gaste verskeie winkels en restaurante kan besoek. Doendinge in die area sluit fietsry en visvang in.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 11 resensies vir Treelands Manor
Netheid
4.2/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Caj Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 346

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • H/v Lesedi- en Gunningstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Treelands Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Lesedi- en Gunningstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b03b340e9c62c268d0e471abbea9bec485cb9c156104d12724752b15be4635ba6dd1fd57d20055767ecfbdd350cebdfa717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 Corner of Lesedi Street and Gunning Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.417023974856 30.107035314156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang