Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trees Too Guest Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Lindy B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Highly recommend. A lovely stay! Friendly staff and delicious breakfast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig en lekker warm op Komatipoort. Ons het dit ongelooflik baie geniet! Dis so mooi by Trees Too.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tercia J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Gasvrye gastehuis eienaars. Baie netjiese eenheid waarin ons geslaap het. Veiligheid is 'n prioriteit van die eienaars. Baie skoon en netjiese kamers. Gastehuis eienaars baie gasvry en hulpvaardig. Die eienaars is baie ingestel op veiligheid, wat ons hoog waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue & Martyn
Trees Too Guest Lodge
Tercia, thank you so much for your kind review. We really appreciate you taking the time to do this. We really enjoyed meeting you both and sincerely hope that you will return soon and for longer! In the meantime, take care, and a very early Merry Xmas to you both!

Leon P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Awesome. Awesome, nice and pleasant. Kamer was net bietjie beknop vir die geld waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sue & Martyn
Trees Too Guest Lodge
Many thanks for the review, we really appreciate it! Thanks for coming back to us, it was lovely to see you both again. Last time you stayed, you were in the large family room for four, but this time you booked a double room which explains the difference in room size and price! As you stayed on a very busy night, we couldn't offer you a larger room than the one booked. Hope to see you again and we'll see what we can do next time! Stay in touch and have a lovely 2024. Best wishes, Sue and Martyn

Otto V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Goeie ligging, baie goeie diens en vriendelike personeel. Rolstoel toeganklik maar nie noodwendig rolstoelvriendelik nie. Ramp by kamer en restaurant baie steil en kan nie sonder hulp op of af nie. Badkamer groot en selfs 'n stort stoel word voorsien. Yskassie staan op vloer en ek kon nie bykom nie. Die vriendelike en hulpvaardige personeel maak dit die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sue & Martyn
Trees Too Guest Lodge
Dankie vir die resensie.

Brendon B
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mei 2021

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek lyk baie netjies, lekker kos en uitstekende diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Deon D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2020

Die plek is baie netjies, mense is vriendelik. Die plek is baie netjies en skoon, veiligheid is goed, ontbyt was lekker en die mense baie vriendelik. Kan die plek vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2020

Very pleasant and friendly accommodation. The rooms are nice and clean. Closely located to the JNP is a big plus. Rooms a little on the dark side and perhaps needs upgrading.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danie N
1 nag
4.2
Mrt 2019

Doodeenvoudig baie lekker gekuier en gerus. Gasvryheid uitstekend. Die ligging in verhouding met KNP is uitstekend en bekostigbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johannah M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Awesome service given. It was peaceful, the place was clean and the service was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sue & Martyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Furley-straat 9-11, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNTg0OWNiLTM1ZTUtNDBlMy05MzE3LWVhZjM4MTc4MDg4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 9-11 Furley street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.429686064443 31.95199996233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang