Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Trees Too Guest Lodge

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Furley-straat 9-11, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R1 240 R1 054 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Trees Too Guest Lodge is 'n klein gastehuis wat deur 'n gesin besit en bestuur word en 'n kroeg en restaurant het (geen selfsorg-geriewe nie). Dit is net 8 km vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin, 6 km van Mosambiek se grens af en 64 km van Swaziland se grens af. Daar is WiFi deur die hele lodge.

Ons bied 8 en suite-kamers wat elk 1 tot 4 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n koel grasdak met lugversorging, TV, WiFi, kroegie en koffie- en teemaakgeriewe. 2 van die kamers is rolstoelvriendelik.

Ons het 'n klein gelisensieërde kroeg en restaurant wat ontbyt en aandetes bedien. Dit moet vooraf bespreek word en daar is verskillende tariewe. Middagete-pakkies kan ook voorsien word indien vooraf gereël. Laat weet ons asseblief vooraf indien jy aandete in ons restaurant wil eet. Let daarop dat geen selfsorggeriewe van enige aard beskikbaar is nie.

Die lodge bied baie doendinge en sal safari's en bosveld-uitstappies saam met gekwalifiseerde gidse kan reël. Verder is daar dagtoere na Maputo of plaaslike strand, Swaziland, visvang, gholf, en nog meer. Ons het ook 'n swembad op die perseel. Wanneer jy 'n toer bespreek vereis ons minimum 48 uur kennisgewing. Andersins kan jy self na baie van die plekke ry - ons maak graag voorstelle met betrekking tot besienswaardighede en roetes. Bly 'n paar dae om die suidelike Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland te verken, onthou jou paspoort!

NB: Ons hekke is van 21:30 tot 05:00 gesluit om 'n rustige nag se slaap te verseker vir al ons gaste. Gaste mag nie tussen hierdie ure inkom en uitgaan nie. Dit is nie onderhandelbaar nie. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en ons kan tot 9 motors en 1 tot 2 klein sleepwaentjies akkommodeer, laat weet ons asseblief voor die tyd of jy 'n sleepwaentjie saambring.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sue & Martyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Furley-straat 9-11, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Trees Too Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 240
R 1 240 R 1 054
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 240
R 1 240 R 1 054
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Furley-straat 9-11, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNTg0OWNiLTM1ZTUtNDBlMy05MzE3LWVhZjM4MTc4MDg4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 240 nouVanaf R1 054 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 9-11 Furley street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.429686064443 31.95199996233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456