Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treetop Haven

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Treetop Haven
Vanaf R1 450
R1 450 R1 233
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie stil kamer is langs 'n houtdek wat met 'n stel trappe vanaf die tuin bereik word, geleë en bied pragtige berg- en tuinuitsigte vanaf die dek. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en koffiemasjien toegerus. 'n Weber-braai is ook beskikbaar. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die verblyf het 'n omsetter wat die ligte en die Wi-Fi tydens beurtkrag aanhou. Parkeerplek is op die perseel agter 'n outomatiese hek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste wat 2 nagte of langer bly, ontvang 'n komplimentêre bottel vonkelwyn.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 450
R1 450 R1 233
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-weg 150, Palmiet, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd892ce58892ec6dd98a786b4435742adec906943a0bc3778cb48f4a7838759013c22a56081043a7623c47a3b79b589dcfd6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 233 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 150 Valley Road Palmiet 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0165186 18.3773336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang