Treetop Haven
Gastehuis
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valley-weg 150, Palmiet, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 850R925 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Treetop Haven is in die rustige area Houtbaai en bied 'n vreedsame oornag-toevlugsoord aan gaste wat op soek is na rus en vrede. Hier kan gaste lekker braai op die privaat dek wat 'n pragtige uitsig oor die tuin en op die berge het.
Die bekoorlike oopplan-suite word deur 'n trap bereik en is geskik vir 2 gaste. Die suite het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.
Die suite het ook 'n yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Aangesien daar beperkte kombuisgeriewe is, is hierdie suite beter vir korttermynverblyf en laat gaste toe om die talle restaurante in die area op die proef te stel.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Valley-weg 150, Palmiet, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valley-weg 150, Palmiet, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap