Treetops
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Evergreen-laan 8, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R535 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Treetops is ’n selfsorg-suite in die hartjie van Constantia, sowat 15 km van Kaapstad se middestad af. Dié area is bekend vir sy wynlandgoedere, restaurante en voetslaanpaaie. Dis die ideale wegbreek van die besige stadslewe.
Verblyf word in 2 eenhede genaamd die Treetops Suite en Hadeda Lodge gebied. Elke suite het slaapplek vir 2 gaste. Treetops Suite is op die boonste verdieping geleë en het ’n privaat ingang en lieflike dek wat ideaal is vir skemerkelkies en om die berg-uitsig te aanskou. Die ateljee het 'n kombuis wat volledig toegerus is met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, ’n ruim leefarea met lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale en vinnige internet. Gaste kan kies tussen ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Hadeda Lodge is ’n praat houthuis in die tuin met ’n klein dek wat ’n uitsig oor die koidam het. Die houthuis het slaapplek vir 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed, en suite-badkamer en ’n oopplan-kombuis met ’n graniet-eetarea en vinnige internet.
Gaste het toegang tot ’n swembad in ’n tropiese tuin. Behalwe vir die privaat dek, het gaste ook toegang tot die groter sondek met sonstoele. Hadeda Lodge is heeltemal apart van die res van die perseel en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Janice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Evergreen-laan 8, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Treetops het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Constantia Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Evergreen-laan 8, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang