Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treklaer Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Thea V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlik. Baie lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie vriendelike mense en die plek is pragtig, groot met see-uitsig. Geen padgeraas. Baie vriendelike personeel en ons is opgegradeer na 'n groter eenheid teen geen ekstra koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucretia E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Skoon, modern, ruim. Ons het net een aand oorgeslaap. Baie skoon, modern en gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Uitstekende kamers, badkamers en alle geriewe was meer as perfek. Verblyf was meer as perfek, alles was gemaklik, skoon en netjies. 10 uit 5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Gasvry en baie netjies, en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Aangename ervaring. Beslis lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxcine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gemaklik, netjies, waarde vir geld. Ek en my man het heerlik hier gebly! Die gasvrou het ons vriendelik verwelkom. Die area is baie rustig en veilig en die kamer en badkamer het al die nodige geriewe. Die matras in ons kamer was ook verskriklik gemaklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vyfster verblyf! Baie dankie. Uitstekende verblyf! Netjiese, skoon plek en waarde vir geld. Het baie lekker daar gebly en sal weer van julle diens gebruik maak. Die plek het my verwagtinge oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly en elke oomblik geniet! Beste vakansie verblyf in Hartenbos. Netjiese en skoon plek! Huis by die see. Alles wat jy nodig het en meer. Waarde vir geld. Sal beslis weer van verblyf gebruik maak. Dankie vir vriendelikheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasies. Absolute fantasies. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Igna
Treklaer Lodge
Hi Martin Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons missie is om gaste die beste kwaliteit akkommodasie teen bekostigbare pryse te gee. Hoop ons sien jul gou weer. Groete Igna en Johan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Igna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spioenkoplaan 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50a0c00f953982cffb0a75eabfbc1d3410e41dd072f9cb69b7c35b2ec19c78b9506ecbb8595c24ff1b86095a0ba543fae391?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 2 Spioenkop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129430285888 22.112966004299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang