Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treklaer Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Corlia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gasvry ontvang, baie netjiese en skoon eenheid met alles wat jy benodig. Baie gasvry ontvang, netjies en skoon met alles wat jy benodig. Goeie ligging naby winkels en restaurante. Stapafstand van alles en die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekende verblyf. Baie goeie voorbeeld vir ander selfsorg eenhede. Fantastiese naweek in 'n baie skoon selfsorg eenheid by Treklaer Lodge. Baie goeie ontvangs deur gasheer en gasvrou. Alle selfsorgtoerusting het perfek gewerk. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Treklaer is van die top plekke in sy prysklas waar ons al oorgebly het. Ons het een nag oorgeslaap. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer is uiters netjies en luuks. Sal weer daar wil bly en definitief die moeite werd om te besoek. Sal dit beslis aanbeveel aangesien dit baie goeie waarde vir geld is en die ligging is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie mooi plekkie. Ons was so verbaas, die foto's kan nie die mooi van die akkommodasie vasvang nie, die uitsig is baie mooi, die stilte is so goed vir 'n mens se siel, mens is naby alles wat jy nodig het. Die gasvrou en gasheer het dadelik bygestaan met enige vrae en hulp. Beslis waarde vir ons geld. Ons sal julle beslis aanbeveel en weer besoek. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Igna
Treklaer Lodge
Hi Cecilla Baie dankie vir die pragtige boodskap. Dit is ons missie om ons gaste altyd welkom te laat voel en kwaliteit akkommodasie te verskaf teen bekostigbare prys. Ons hoop om jul gou weer te sien. Groete Johan en Igna Gerber

Karin C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Accommodating owners. It was amazing. Very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely, thank you. Spotless and very comfortable. Sadly, it was the holiday season and the vacationers were very loud at Hennies, which was next to Treklaer, but it was perfect in every other way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker ontspannend. Baie lekker uitleg, braai area en alles mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlik. Baie lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie vriendelike mense en die plek is pragtig, groot met see-uitsig. Geen padgeraas. Baie vriendelike personeel en ons is opgegradeer na 'n groter eenheid teen geen ekstra koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucretia E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Skoon, modern, ruim. Ons het net een aand oorgeslaap. Baie skoon, modern en gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Igna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Spioenkoplaan 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50a0c00f953982cffb0a75eabfbc1d3410e41dd072f9cb69b7c35b2ec19c78b9506ecbb8595c24ff1b86095a0ba543fae391?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 2 Spioenkop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.129430285888 22.112966004299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang